Vier van die wolwe is deur die dieretuinpersoneel doodgeskiet.
Alles vir Saterdag 25 Desember 2021
Nat weer lei tot ongelukke op KZN-paaie
ʼn Vrou moes uit haar motor bevry word nadat sy vermoedelik beheer oor haar motor verloor en teen ʼn padversperring gebots het.
VSA hef reisbeperkings vir Suider-Afrikalande op
In die VSA is die Omikron-variant nou verantwoordelik vir meer as 90% van alle gevalle landwyd.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in KZN
Byna 19 000 nuwe gevalle is teen Vrydagaand aangemeld.
Sangers sê oor gunsteling-Kersfeestradisies
Maroela Media het by ʼn handjievol Afrikaanse sangers aangeklop om uit te vind wat hulle gunsteling-Kersfeestradisies is.
Gedagte vir die dag: Hoop wat ánders lyk
Jy sal altyd ’n toekoms hê. Jou hoop sal nooit beskaam word nie. (Spreuke 23:18)