Ernstige twyfel heers oor of Novak Djokovic na Australië sal reis vir die ATP-beker asook die Australiese Ope wat kort daarna plaasvind.
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Desember 2021
Raad vir volwassenes met aandagafleibaarheid
“Dié benadering, tesame met begrip en ondersteuning van familie en kollegas, kan baie help om die lewe van iemand met AGHS positief te beïnvloed.”
Kragonderbrekings in Noord-Kaap weens ‘weer’
Die hemel se sluise het behoorlik in dele van die Noord-Kaap oopgegaan en Eskom sê dit het groot skade aan sy infrastruktuur veroorsaak.
Man wat glo sewe op Kersdag vermoor, bly agter tralies
Ndou is ʼn verpleër wat hom kort ná die moorde aan die polisie op Thohoyandou gaan oorgee het.
Maroela Media se 10 gewildste landbou-artikels vir 2021
Hierdie tien artikels is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media se landbou-portaal.
Indiese boulers kap terug ná kolfineenstorting
Indië se boulers het Dinsdag hard gewerk om weer die hef in die hand te kry.
Babaseuntjie sterf ook ná N4-ongeluk
Die babaseuntjie wat Maandagmiddag saam met sy gesin in ʼn ongeluk op die N4 in Mpumalanga betrokke was, is in die hospitaal dood.
Poolhonde trek slee oor sand
Elke Saterdag word toeriste en drawwers getrakteer op tonele so reg uit die Noordpool waar dié honde die sneeu vir die sand verruil, alles in ʼn poging om voldoende oefening in te kry.
KZN-ongeluk eis kind, boetie kritiek
Die twee kinders was vermoedelik agterin die bakkie toe die ongeluk gebeur het.
Boewe vat pad met gemerkte metropolisiekar
Drie beamptes het gaan ondersoek instel ná ʼn klagte dat ʼn tent in die middel van ʼn pad in Soweto opgerig is.
Aanneming kan ʼn kind ‘se lewe verander’
“Jou biologiese kinders kom uit jou maag, maar jou aangenome kind kom uit jou hart.”
Kategorie 1-staatsbegrafnis vir Tutu
Tydens die geleentheid en gegrond op die oorlede aartsbiskop se wense, sal die weermag se seremoniële inhoud beperk word tot die oorhandiging van die landsvlag aan Leah Tutu.
Gʼn wrede, bangmaakstories in dié sprokieland
“Ek weet hoe belangrik dit is om rêrig te luister, daarom fokus ek slegs op luisterstories.”
Sewe verdrink afgelope week in Vrystaat
ʼn Kerklike en twee jong kinders is onder die slagoffers wat in verskillende voorvalle verdrink het.
Kaapstad vat baie drank af op strande
ʼn Tienjarige seun het intussen op Kersdag in die Kampsbaai-getypoel verdrink.
Shell se planne aan Wildekus eers gestuit
Regter Gerald Bloem het Dinsdag beslis dat Shell dadelik sy aktiwiteite moet staak tot ʼn tweede deel van die interdik aangehoor kan word.
Ngidi, Rabada hou Proteas op dreef
Spel is Dinsdagoggend op 272/3 hervat nadat reën die tweede dag van die toets onderbreek het.
Geen meer buitelandse skenkings vir Moeder Teresa-organisasie
Dié besluit word deur kritici bestempel as ʼn verdere bewys dat Indië se Hindoe- nasionalistiese regering Christene in die land teister.
Aanlyn onderhoude is hier om te bly
Alhoewel sommige organisasies aanvanklik in die war was met die aanlyn aanstellingsproses, het die meeste dit nou bemeester en vind hulle dit om die waarheid te sê praktieser.
Jong leierboer se dood laat ‘groot leemte’
Jacobus Stroebel het gister saam met sy dogtertjie, Marelize (6), en sy ma, Miempie, in ʼn botsing naby Bloemfontein verongeluk.