Op hierdie middaguur is dit ʼn gewyde klokkespel met die klokkespelers wat met ernstige oë en stemmige gesigte erkenning en eer bring aan die kerklike leier waarna hulle dikwels geluister het, hier in die hoekie van Kaapstad waar hy teen onreg baklei het.
Alles vir Dinsdag 28 Desember 2021
Skort aandklokreël voor Nuwejaar op – DA
“Mense moet wettig saam met vriende en familie bymekaar kan kom om die begin van die Nuwejaar en die einde van ʼn ongelooflike moeilike een te vier.”
Boekresensie: Die Toeligtingsbybel
“Hierdie toeligtende verduidelikings en historiese konteksbeskrywings het my gehelp om dieper te delf in die Woord en ’n beter begrip te hê van wat ek lees. So word my geloof versterk en vind geestelike groei plaas.”
Luister: Naakte liefde
Ons almal kan doen met liefde wat ons hele wese deurdrenk. Dit is die een tydlose geskenk wat ons aan mekaar kan gee, liefde…
Propvol Vaaldam se sluise Dinsdag oopgemaak
Die departement sal die stelsel deurlopend monitor en kan mettertyd meer sluise oopmaak as die reën voortduur.
Vyf dood, vier beseer ná botsing
Gevorderde lewensondersteunende intervensies moes ook op ʼn 11 maande oue baba toegepas word.
So maak mens: Hou van jou huis!
“Jy moet net ’n bietjie kreatiwiteit gebruik en anders begin dink oor die goed wat jy reeds het, dan kan jy vinnig jou huidige gesinshuis in jou droomhuis verander.”
Drie vas oor 36 motordiefstalsake
Nog vier verdagtes is ʼn dag later in verband met hierdie sindikaat in hegtenis geneem.
Kind onder vier wat op N6 in Vrystaat sterf
Die man, vrou en kind se liggame is in ʼn bakkie aangetref. Hulle was reeds dood.
Tweejarige in Belhar doodgeskiet
Die skietery hou vermoedelik met bendegeweld verband.
Covid-19-statistieke: Nog minder gevalle bevestig
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Resep: Banoffie-tert
ʼn Vakansie is nie ʼn vakansie sonder die allerlekkerste soetgoed nie. Hoe klink ʼn piesang-en-karamel-tert vir nagereg?
Gedagte vir die dag: Lag word gevorm uit ’n diep wéét
U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed. (Psalm 4:8)