“Mense dink hulle verdien dit nie of hulle ‘aanvaar’ dat hulle maar net van daardie mense is wat nooit gewig gaan verloor nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 29 Desember 2021
Baba se verminkte liggaam in vlak graf gevind
Die baba se ma is in polisieaanhouding en word ondervra oor haar kind se dood.
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2021
Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media.
20 jaar vir kinderverkragter
Die kinders was slegs agt en nege jaar oud ten tyde van die verkragting.
Piekfyn met piesangs
Het jy al ooit gewonder waarom sportlui soos tennisspelers die een ná die ander piesang tydens wedstryde verorber?
Groot soektog ná onderwysers oor damwal verdwyn
Die egpaar, albei verbonde aan die Hoërskool Ellisras, het laatmiddag met hul boot op die dam gaan ry. Hulle het nooit weer teruggekeer nie.
Ouma, ken jou plek
In ‘Alles Malan’ vind Lee-Anne nog haar voete met klein Nina en Nico dink hy bewys haar ’n guns om haar ma, Gillian, te laat kom om te help. Maar wanneer help ’n ouma en wanneer meng sy in? Hier is ’n paar moets en moenies.
Seun gesoek wat in Oranjerivier verdwyn
“Toe sy weer om haar kyk, was hy weg.”
Gevriesde oorskot van man in Roodeplaatdam gekry
Die liggaam was erg geskend en is in plastiek toegedraai.
Aansoeke vir vissersregte heropen
Dít nadat potensiële aansoekers verskeie tegniese probleme ondervind het terwyl hulle aansoeke elektronies op die nuwe stelsel wou voltooi en indien.
Kolwers sal hul man moet staan
Die Proteas benodig 305 lopies om die eerste toets op SuperSportpark te wen.
Net twee dae se drinkwater vir George
Volgens die owerheid het drie groot pype die afgelope 24 uur gebars.
SA se robbe nou in skattige Netflix-animasiefliek te sien
Seal, die Grammy-bekroonde sanger, speel ʼn singende rob genaamd Seal Seal en die aksielegende Dolph Lungren vertolk die rol van ʼn dolfyn genaamd Dolph.
Transformator by Camden-kragsentrale ontplof
ʼn Interne fout het volgens Eskom tot die ontploffing by die kragsentrale gelei.
Hoe werk gesigserums?
Serums is ʼn intensiewe behandeling wat ontwerp is om nuwe lewe in die vel te blaas.
Soektog na nog liggaamsdele ná polisieman glo voetganger tref
Die beampte het glo aanvanklik gedink hy het ʼn dier raakgery, maar het op verskeie liggaamsdele van ʼn man afgekom.
Kaapstad wil ook aandklokreël opgeskort hê
“Die regering kan nie toelaat dat die ekonomie, die gasvryheid- en toerismesektore, kleinsakeondernemings en informele handelaars verdere verliese verduur weens beperkte handelsure nie.”
VSA se reisverbod teen SA opgehef
Die verbod is verlede maand ingestel om die verspreiding van die Omikron-variant van die koronavirus te stuit.
‘Senuagtige bestuurder’ laat polisie snuf in neus kry
Verdere ondersoek het gewys die voertuig is vroeër in Bellville gesteel.
Limpopo slaan toe op jaagduiwels
Een van die jaagduiwels het byna 200 km/h op die snelweg gery.