Familie, vriende, geestelikes en politici het by die St. George-katedraal in Kaapstad opgedaag.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 Januarie 2022
Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2021
Hierdie tien artikels is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.
Ses sterf in ongeluk op N1
Ses mense, insluitend ʼn kind, is op Nuwejaarsdag dood in ʼn ongeluk op die N1 naby Laingsburg in die Wes-Kaap.
10-jarige meisie verdrink op Nuwejaarsdag by Strand
ʼn 10-jarige meisie van Stellenbosch het op Nuwejaarsdag by Strand in die Wes-Kaap verdrink.
Maak werk van dié vakansies in 2022
Dit gaan alles oor die benutting van geleenthede wat tot jou beskikking is en om die meeste van elke reis te maak.
Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2021
Hierdie resepte is in 2021 die meeste op Maroela Media gelees.
Man met 1 000 Mandrax-tablette in Kaapstad betrap
“Die man het toe R1 000 vir die beampte aangebied om hom nie in hegtenis te neem nie.”
Luister: ‘Hotel’-akteurs sê vaarwel
Maroela Media het met Beer Adriaanse en Simoné Pretorius gesels oor hulle karakters in die gewilde kykNET-komediereeks ‘Hotel’.
Seldsame luiperd in Irak gevang
Sy agterpoot moes Vrydag geamputeer word ná hy ʼn wond weens ʼn strik opgedoen het.
Polisie hoop hologram, strokiesprent kan saak oplos
Die polisie in Nederland hoop dat moderne tegnieke om die publiek se aandag te trek, ʼn deurslaggewende rol kan speel in ʼn onopgeloste saak.
12-jarige sterf in vuurwerke-ongeluk
ʼn 12-jarige kind is Vrydag dood en ʼn ander ernstig beseer tydens ʼn vuurwerke-ongeluk in Nederland, ondanks ʼn landswye verbod op vuurwerke om die Nuwejaar te vier.
Blitskuier in Kaapstad: Maak die meeste van jou naweek
Met ʼn onlangse blitsbesoek aan Kaapstad was dit heerlik om weer onder die vel van die stad in te kruip. Dié was ons avonture vir die naweek:
Kusile-eenheid aan kragnetwerk gekoppel
Dit sal ʼn bykomende 800 MW aan die land se kragopwekkingstelsel verskaf sodra die eenheid ten volle in gebruik is.
Meer as R4,3 miljoen se Mandrax-tablette gevind
Twee verdagtes sal na verwagting Maandag in die hof verskyn.
Drie slagoffers van mensehandel gered
Die 18-jarige meisie het by familielede in Vanderbijlpark gekuier toe iemand, wat sy onlangs op ʼn afspraak-webwerf ontmoet het, haar na Benoni gelok het.
Verdagte tydens rooftog doodgeskiet
ʼn Groep van drie gewapende mans het die winkel in Mpumalanga bestorm.
Dink nuut in 2022
Ons staan aan die begin van ʼn splinternuwe jaar, die jaar 2022. God het ons hier gebring. Loof sy Naam.
Vermeende bedrieër in die hof
ʼn 44-jarige verdagte sal na verwagting Maandag in die landdroshof in Richardsbaai verskyn ná sy Donderdag deur die Valke in hegtenis geneem is.
Tutu ter ruste gelê
Tutu het voor sy afsterwe opdrag gegee dat dit ʼn eenvoudige seremonie sonder enige fieterjasies moet wees.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.