Die Valke ondersoek die oorsaak van die brand wat steeds woed.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Januarie 2022
Meer
My woord vir hierdie jaar is “meer”.
Swemmer verdwyn onder water by Jeffreysbaai
Die jong man het om hulp geroep voor hy onder die water verdwyn het.
Polisievrou koelbloedig doodgeskiet
ʼn Polisievrou en twee van haar vriende is doodgeskiet. Die verdagte was aan haar bekend.
Ivor Swartz: Jou storie se einde word nie deur die begin bepaal
Hy word as een van die belangrikste stemme in Suid-Afrika bestempel. Ivor Swartz is ’n brugbouer, iemand wat grense oorsteek en lewens aanraak. Hy het met Maretha Botes oor sy diep liefde vir mense, vaderskap en sy hart vir die land se jongmense gesels.
Man ondervra oor brand by parlement
Pres. Cyril Ramaphosa het by die parlement besoek afgelê om hom van die skade te vergewis nadat ’n brand vroegoggend uitgebreek het en reeds langer as ses ure woed.
Familie neem afskeid van Tutu
Sowat 20 familielede, onder wie aartsbiskop Desmond Tutu se weduwee, Leah, het die private gesinsdiens bygewoon.
Kind verdrink in swembad
Die dogtertjie se hartklop kon aanvanklik herstel word.
Brand by parlement versprei na nuwe vleuel
Vrae oor die parlement se veiligheidstelsel het ontstaan aangesien dit geruime tyd geneem het voordat alarm gemaak is.
’n ID-dokument bring menswaardigheid
“Tog, elke keer as die legkaartstukke uiteindelik suksesvol inmekaar pas en nog iemand druk sy dokument uit verligting teen sy bors, raak ek opnuut dankbaar vir dié stukkie menswaardigheid wat ek in nog ʼn persoon se lewe kon inbring.”
Drie vermis ná Colorado-veldbrand
“Baie gesinne het letterlik minute gehad om wat hulle ook al kon, in die motor te laai en te vlug.”
Maroela Media se 10 gewildste leefstyl-artikels vir 2021
Hierdie tien artikels is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media se leefstyl-portaal.
Botsings op N1 in Limpopo eis 6
Intussen word voorspel dat dié provinsie se paaie, veral die N1, teen vanmiddag al besiger gaan raak.
Brand breek uit by parlement
Die Nasionale Vergadering-gebou is ook aan die brand.”
Covid-19-statistieke: Só staan sake ná Nuwejaarsdag
Die positiwiteitskoers is effens laer vergeleke met die vorige verslag.
Kinders met outisme en Downsindroom is haar lewe
ʼn Paar jaar gelede was sy só dodelik siek met kolonkanker dat sy aan masjiene gekoppel was en haar geliefdes deur die hospitaal ingeroep is om haar te kom groet. Maar die diep gelowige René Coetzee (62) van Hartbeespoort se taak op aarde was nog nie voltooi nie
Gedagte vir die dag: Nuwejaar: God roep vir Abram, en vir jou
Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. (Genesis 12:1)