Vlamme het Maandag veral by die woonbuurt Heuningkloof verskeie kere gevaarlik naby aan die huise gekom.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Januarie 2022
Verval by 154 probleem-munisipaliteite ondersoek
Sakeliga wil hieruit langtermyn-strategieë verfyn vir sake-selfstandigheid te midde van staatsverval op munisipale vlak.
Minstens ses verdrink in afsonderlike voorvalle
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het die afgelope vier dae landswyd reageer op verskeie verdrinkingsvoorvalle.
Overberg-brand: Pad weer oop; brand nog nie onder beheer
Geen strukture is in hierdie stadium op die Arabella-landgoed beskadig nie, maar daar is brandskade aan die voetpaadjies en tuine.
Nuwe kanselier vir UJ
Dr. Phumzile Mlambo-Ngcuka is aangestel as kanselier van die Universiteit van Johannesburg. Haar ampstermyn begin op 1 Oktober 2022.
Video: Swartmamba in KZN-huis gevang
‘n Swartmamba se byt is feitlik altyd dodelik as dit nie onmiddellik behandel word nie.
Middelburg-man gevonnis ná hy vrou doodry
“Ons hoop dat hierdie vonnis vir die oorledene se familie berusting sal bring.”
ToekomsVenster: Lag meer
Wil jy nie saam met my die uitdaging om meer te lag aanvaar nie? Begin sommer vandag en maak ʼn merkie agter jou naam as jy daarin geslaag het.
Waarskuwings ná reeks verdrinkings langs kus
Lewensredders in Kaapstad kon wel daarin slaag om die afgelope naweek 134 mense se lewe te red.
Duisende hektare deur Overberg-brand geraak
Meer as 100 brandbestryders en 10 brandweerwaens probeer steeds om ʼn brand by Kleinmond in die Overberg-distrik in bedwang te hou.
Groot fees vir koningin se 70ste jaar op troon
Brittanje se langsdienende monarg sal die enigste koningin of koning in die land se lang geskiedenis wees wat 70 jaar lank geheers het.
Pa erg siek maande ná slangbyt
Willem van der Merwe het in November die gebruik van sy voet verloor nadat hy deur ʼn pofadder gepik is.
Resep: Hoender met muskadelsous
Sit dit voor met skulpnoedels, rys, koeskoes of gort en slaai, of gestoomde groen groente soos broccoli, Brusselse spruite of groenertjies.
Kyk: Vlieënier gered net voor trein teen wrak bots
ʼn Angswekkende video wys hoe polisiebeamptes van Los Angeles sukkel om die man te bevry terwyl die gedreun van die trein al hoe harder word.
Woord: bedot
Wat op aarde beteken dit om bedot te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.
Nege agter tralies oor ‘beskermde plante’
Die plantjies is gesamentlik sowat R350 000 werd.
Schoeman-groete uit Frankryk
Marnus Schoeman speel deesdae sy rugby vir Grenoble en oudergewoonte lewer dié blondekop-flank net sy beste op die speelveld.
Sepiegids: Simon skep spanning tussen Lulu, Nico in ‘GMR’
In “Binnelanders” lok Louis se vertoning nog belangstelling uit en in “Suidooster” is Donovan steeds agterdogtig ná Greg se dwelmtoets.
Cordelia se kop staan kansel toe
“Ek voel bevoorreg dat die Here ons gesin een gaan maak.”
Weke oue baba sterf tydens gesinsvakansie
Wat veronderstel was om ’n ontspannende gesinsvakansie in Gauteng te wees, het in ’n absolute nagmerrie vir ’n ouerpaar van Gordonsbaai in die Wes-Kaap ontaard.