“Wanneer ek hom sien speel, sien ek vir Brian Lara.”
Alles vir Maandag 10 Januarie 2022
‘Full House’-ster (65) dood in hotelkamer gevind
Die akteur het bekendheid verwerf vir sy rol as enkelpa in die sitkom ‘Full House’, wat in 1987 afgeskop het.
Moord op polisielid mag nooit ‘vergeefs’ wees
Die ma van vier en ouma van nege het op 30 Desember gereageer op ʼn rooftog by ʼn supermark toe ʼn bende aanvallers losgebrand het op die voertuig waarmee sy op die toneel aangekom het.
Al hoe meer druk op skole om toeskouers toe te laat
“Skole sal dwaas wees om voor die voet te weier dat toeskouers toegelaat word.”
Groot eerbewys vir Namibië se Mboma
Mboma was as 18-jarige die eerste Namibiese vrou om ʼn plek op ʼn Olimpiese podium te kry nadat sy silwer in die 200 m by die Tokio Olimpiese Spele ingepalm het.
Covid-19-statistieke: Minder as 5 000 nuwe gevalle
Daar is tans net meer as 146 000 aktiewe gevalle van die koronavirus landwyd.
Gekuier in selle lei glo tot aanranding, verkragting
Die gevangenes het glo besope geraak nadat hulle die middels op Oujaarsaand gebruik het en het na bewering ander gevangenes in die selle begin aanrand.
Gedagte vir die dag: Elia onder die besembos – Laat my sterf
Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe. (1 Konings 19:4)