“Daar is ʼn groot risiko dat ons demokrasie aan ʼn klein groepie individue oorgelaat word wat besluite namens ons neem sonder enige parlementêre oorsig of ander demokratiese toetse.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Januarie 2022
Twee in fratsongelukke beseer
Twee mans is Dinsdag in fratsongelukke in Durban in KwaZulu-Natal beseer.
Poskantoor-verdagte sterf tydens jaagtog
Die poskantoor in De Doorns is Dinsdagoggend beroof.
Man veg om sy lewe ná bye hom takel
Die man het meer as 100 bysteke opgedoen.
Dakar: Giniel span die kroon tydens 9de skof
Die Suid-Afrikaner Giniel de Villiers het Dinsdag die negende skof van die 2022 Dakar-wedren gewen.
ToekomsVenster: Beleef meer
Beleef meer hierdie jaar. Dit is die dag wat die Here gemaak het, beleef dit as ʼn geskenk.
Overberg-brand begin op staatsgrond
Die gebied word glo nie behoorlik bestuur nie en daar is weinig beheer oor wie daar kom en gaan.
Vrou ontsnap nadat eks haar glo martel
Oupa Nkele het glo sy eks-vrou gewurg en petrol oor haar gegooi voordat hy haar in die kar gelaai het.
Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!
Maroela wil graag een van ons lesers bederf met R2 000 kontant sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.
Merkwaardige Letchen weer op pad na VSA
Die Spele-silwermedaljewenner is vandeesweek by die gewilde Wodapalooza-kompetisie in Miami in aksie.
2021 was fantastiese jaar vir motorbedryf
Die Covid-19-pandemie en gevolglike inperkings, opeenhopings by hawens én die wêreldwye mikroskyfie-tekort het die motorbedryf op sy knieë gedwing. Die bedryf het egter sy staal gewys en alle segmente – passasier‑ én handelsvoertuie – het in 2021 sterk gegroei teenoor 2020.
Brand by parlement dalk terreur
Mafe is verlede week vir sielkundige waarneming gestuur en volgens sy regsverteenwoordiger is paranoïese skisofrenie by hom gediagnoseer.
Beloning vir inligting oor treinvandalisme
Die herstelkoste van die trein beloop na raming R20 000.
Twee howe se vensters in ʼn week uitgeslaan
Die twee afsonderlike voorvalle is skynbaar sonder die minste rede gedoen.
Sosiale media gons oor R1,3 miljoen se drankrekening
’n Foto van dié drankrekening by ’n Pretoriase restaurant word wyd op sosiale media versprei ná ’n baldadige verjaarsdagpartytjie in Brooklyn, Pretoria.
Daar is hoop vir SA in die toekoms
In Suid-Afrika het ons ʼn komplekse kookpot vol probleme, maar ons het ook ʼn groot klomp innoverende, optimistiese mense wat genoeg omgee om planne vir ʼn beter toekoms te maak.
OTM-aanvallers brand op omstanders los
Die mans is wakker gemaak deur ʼn bende OTM-rowers wat kort daarna die kitsbank opgeblaas het.
Morris sluit hoofstuk af
Chris Morris het aangekondig dat hy op 34-jarige ouderdom sy krieketskoene gaan wegbêre, maar sy afrigtershoed gaan opsit.
Dié skole mag op volle kapasiteit heropen
Die departement het enkele veranderings aangekondig in die aanloop tot die nuwe skooljaar.
Dié selfoonnetwerk het die beste aflaaispoed
ʼn Piekspoed van 751 Mbps is verlede jaar op ʼn Huawei P40 Pro 5G aangeteken, terwyl ʼn Samsung Galaxy S21+ 5G ʼn aflaaispoed van 732 Mbps behaal het.