Die Mededingingskommissie waarsku opnuut dat hy die prys van skoolklere sal monitor en slaggereed is om verskaffers te vervolg of te beboet.
Alles vir Dinsdag 11 Januarie 2022
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal verder
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 14%.
Gedagte vir die dag: Jesaja – “The king is dead. Long live the king!”
In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien op ’n baie hoë troon. (Jesaja 6:1)