Dis nog baie vroeg om voorspellings te waag, maar daar kan dalk nuwe lewe in die Curriebekerreeks geblaas word.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Januarie 2022
Amerikaanse weerdiens waarsku oor tsunami’s
ʼn Tsunami is reeds naby Hawaii gewaar en vloede het Saterdag op die eiland voorgekom.
Cheetahs klop Griekwas in nat buurstryd
Die glibberige bal en speeloppervlak ná die reën het sake bemoeilik.
Rose straf Proteas in Londen
Dit is nie asof die Suid-Afrikaners nie hul beste gegee het nie; Engeland was doodeenvoudig net stukke beter.
Besope man val 30 m in stormwaterskag
Die man en twee vriende het ʼn kas bier gedra toe die man in die gat geval het.
Mafe doen later aansoek om borgtog
Die man wat glo verantwoordelik is vir die brand in die parlement, dring daarop aan dat hy nie psigiatriese waarneming nodig het nie.
Gedeelte van Koeberg Maandag afgeskakel
Eskom waarsku die kragstelsel kan onder bykomende druk kom terwyl Koeberg opgeknap word.
‘Skoolskieter’ bring glo voëlkop skool toe
In ʼn dagvaarding word beweer die skool het verskeie gevaartekens misgekyk voor die noodlottige skietery in November.
Aussies gereed om uitklophou te plant
Die Engelse krieketspan kort ʼn hele paar spelers met durf en daad as hulle enigsins ʼn kans wil staan om die vyfde toets in die reeks om die As te red.
Pa se skietdood steeds ʼn raaisel
Onbeantwoorde vrae oor die dood van Daniel-Lee Price (33), pa van vier, vererger sy geliefdes se smart.
Internasionale oorsig: Nog kanse verspeel vir ooreenkoms tussen Weste, Rusland
Die afgelope week het drie belangrike ontmoetings in Europa plaasgevind met die doel om die huidige spanning tussen die Weste en Rusland by te lê.
Skietery by huis eis agt
Die slagoffers se bure het Vrydagaand skote gehoor en ondersoek ingestel.
Gert van Rooyen-ontvoerings: ‘Net die Here weet …’
Dekades later soek speurders steeds na die ses vermiste slagoffers en verskeie moontlike deurbrake lei telkens tot nuwe teleurstellings vir die slagoffers se families.
Djokovic in laaste ronde van visum-stryd
Volgens Djokovic se regspan is sy visum gekanselleer omdat hy teenstand teen die Covid-19-inenting sou bevorder indien hy in die land aanbly.
Twee ontsnaptes weer agter tralies
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem omdat hy die ses glo gehelp ontsnap het.
Ouers weer by skolesport toegelaat
Ouers én kinders is uit hul velle oor dié besluit.
Nóg twee met springstof betrap
Dit kom nadat drie buitelanders dieselfde dag met ʼn groot hoeveelheid springstof op die grens betrap is.
Foto’s: Bulle wen eerste CB-stryd van 2022
Die Blou Bulle het die Pumas in die openingswedstryd van die 2022-Curriebekerreeks op Mbombela geklop. GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
Luister: Dakar-oorwinning vir Toyota Gazoo Racing
“Om met ons nuwe GR DKR Hilux T1+ Dakar toe te kom en vir die eerste keer te wen, is ongelooflik.”
Matriekuitslae in koerant ‘is tradisie’ – matrikulant
Sanef sê ook dit is jammer dat die besluit sonder enige waarskuwing of oorlegpleging met die media geneem is.