Die laerskoolleerder wou met sy oorlede oupa se vuurwapen by vriende spog.
Alles vir Saterdag 15 Januarie 2022
Andriëtte: Van kleintyd-drome na groot verhoë
Andriëtte gesels oor haar begin op ‘Idols’, ma- en vrouwees, haar nuwe musiek en Theuns Jordaan wat haar onder sy vlerk geneem het.
Covid-19-statistieke: Hospitaalopnames bly laag
Net 5% van mense wat positief toets, word in die hospitaal opgeneem.
Oud-Affie floreer ses jaar ná busongeluk
Schalk Viljoen is in Januarie 2016 deur ’n bus voor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria raakgery.
Gedagte vir die dag: Om te breek en te bou
Ek stel jou aan om af te breek en uit te roei, om te vernietig en plat te slaan, te bou en te vestig. (Jeremia 1:10)