Die juweel beskik oor ʼn Guinness-wêreldrekord as die wêreld se grootste geslypte diamant.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Januarie 2022
Bedreigde seeskilpaaie weer vrygelaat
Altesaam 44 gerehabiliteerde seeskilpaaie is Maandag omstreeks 30 seemyl van Houtbaai vrygelaat deur ʼn span van die Twee Oseane-akwarium.
China laat vaar planne om kaartjies vir Spele te verkoop
China het Maandag planne gekanselleer om kaartjies vir die publiek te verkoop vir die Winter Olimpiese Spele in Beijing.
Franse Ope dalk ook van die baan vir Djokovic
Novak Djokovic kan dalk moontlik verhoed word om deel te neem aan die Franse Ope volgens huidige reëls.
Nóg ʼn geraamte aan Weskus-strand ontdek
Dit is presies ʼn jaar gelede wat ʼn geraamte op dieselfde strand gevind is.
Nóg teenkanting teen Eskom se yslike verhoging
Nog organisasies het teenkanting gebied teen Eskom se aansoek by die nasionale energiereguleerder (Nersa) dat ʼn 20,5%-verhoging vir die 2022‑’23-boekjaar landwyd ingestel moet word.
Eskom beleef kragtoevoerprobleme in Frankfort
Skade aan ʼn geleistam by Eskom se substasie in Frankfort in die Vrystaat het Maandagmiddag tot kragonderbrekings in Frankfort en omliggende gebiede gelei.
Vernietigende onkruid in Potch geïdentifiseer
Internasionale data toon dat die Palmer amarant ’n uiters skadelike indringerplant is wat in ses lande voorkom, teen 36 aktiewe bestanddele en teen nege maniere van onkruiddoderwerking bestand is.
Onbehandelde bloekompale sterker en ‘groener’
Verskeie bloekombome verkry ’n natuurlike duursaamheid deur die spinthout, wat tussen die bas en die kern voorkom, te verwyder.
ToekomsVenster: Hanteer skuldgevoelens
Aanvaar die volkome versoening wat God in Christus Jesus vir ons bewerk het en kom vry van die las van skuld.
Foto’s: Olifant rol voertuig met gesin in
Die gesin was onderweg na Kaap Vidal toe die olifant die motor bestorm het.
‘Skok’ ná hof kindermishandelingsaak wéér uitstel
“Ons het te doen met ’n slagoffer wat vier jaar oud was tydens die beweerde voorvalle en nou, ná drie jaar, steeds nie daaroor kon getuig nie,” sê adv. Gerrie Nel.
Storm maak amok in Amerika
Minstens 190 000 inwoners het Maandag weens die storm sonder krag gesit, terwyl duisende vlugte gekanselleer is.
Verbruikersake: Dis jou reg om goedere terug te gee of om te ruil
Soms wil verbruikers graag iets omruil wat hulle as geskenk ontvang het en soms wil hulle iets teruggee sonder dat daar fout is daarmee. Ina Opperman verduidelik wat jou regte is.
Dís nie hoe ons Chery ken…
Dit is ʼn indrukwekkende verbetering op die Cherys wat ons in SA ken. Die voertuig bied sterk waarde, maar die segment is taai.
Saak oor baba-moord skuif na hoër hof
“Die baba is in Augustus alleen in die huis, sonder ʼn kombers, aangetref. Sy het na bewering uitgeteer gelyk.”
20% toename in kragtarief ‘buitensporig’
Die DA meen Eskom is “uit voeling” met die stygende lewenskoste van die gewone Suid-Afrikaanse verbruiker.
‘Lewis sal terug wees’
’n Gewilde oudrenjaer en kommentator meen ’n mens kan nie die gerugte van Lewis Hamilton se moontlike uittrede glo nie.
Ramaphosa verdedig swart regters ná meningstuk
Dit wil voorkom asof Ramaphosa in sy jongste nuusbrief indirek na minister Sisulu se omstrede meningstuk kap.
Nuuskommentaar: Australië 1 – Djokovic 0?
Hierdie saak met Djokovic is daarom ʼn interessante aanduider van hoe die Covid-pandemie nie noodwendig regerings verander het nie, maar eerder bevestig het wie hulle is.