Die betrokke skole se personeel is met die dood gedreig toe hulle probeer het om slotte en kettings aan die skole se hekke oop te breek.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Januarie 2022
Polisie weier om op te dok vir Mdluli en kie se regskoste
Richard Mdluli het om finansiële hulp by die staat aansoek gedoen aangesien hy meen die oortredings waarvan hy beskuldig word, het plaasgevind terwyl hy nog in diens van die polisie was.
Wagte by Bloemfonteinse skool aangeval
Die laerskool se sleutels is tydens die voorval by een van die veiligheidswagte afgeneem.
FOR SA gee nie bes oor verbod op kerkdienste
“Die uitspraak is te belangrik en te gevaarlik om nié te appelleer nie.”
Noorweë-massaskieter wil uit op parool
Anders Behring Breivik is verantwoordelik vir die destydse massamoord op 77 jong mense.
ToekomsVenster: Hanteer ongekontroleerde gedagtes
Is jy ʼn gevangene van neerdrukkende, herhalende, ontmoedigende en ook sondige gedagtes. Hier is die antwoord:
Taxibaas se moord stuit busdiensplanne in Kaapstad
Boonop is die stad bekommerd dat dié beweerde sluipmoord tot hernieude konflik tussen die minibustaxi-verenigings kan lei.
Eskom-wag sterf toe kabeldiewe losbrand
ʼn Groep van sowat 30 vermeende koperkabeldiewe het op sewe veiligheidsbeamptes losgebrand toe dié hulle glo op heterdaad betrap het.
Streeptruie en Bulle slaags in die Kaap
Daar is ’n paar Springbokke in die Pretorianers se beginspan vir hul Kaapse Curriebeker-avontuur.
Moordverdagte vra derde psigiatriese evaluasie
Volgens Gerhard Jansen van Vuuren was hy onder die invloed van steroïde toe hy sy gewese meisie, Andrea Venter, in 2011 vermoor het.
Jessie Duarte steeds op siekteverlof
Die adjunk-sekretaris-generaal van die ANC is sedert November verlede jaar op siekteverlof geplaas nadat sy met maagdermkomplikasies in die hospitaal opgeneem is.
Top-10 skoonheidstendense vir 2022
“Mense gaan letterlik hul skoonheidsprodukte eet.”
Kaderontplooiing knou grondhervorming
“Indien Mantashe se definisie van hervorming as kaderontplooiing deurgaan, is Saai nie bereid om sy samewerking te gee nie.”
Ramp sny Tonga van wêreld af
Twee sterftes is intussen bevestig terwyl daar nog heelwat onduidelikheid oor die omvang van die ramp heers.
Aussies het ’n krieketpêrel in Boland gevind
Maar selfs ’n boulgemiddeld van 9,55 in die pasvoltooide As-reeks verseker jou nie noodwendig ʼn plek in Australië se nasionale span nie.
Gehalte van vraestelle ‘verbeter merkbaar’ – Umalusi
Onverwerkte punte vir meer as die helfte van die matriekvakke is vanjaar aanvaar, hoewel 28 van die vakke se punte opwaarts aangepas is.
Quinny terug op sy pos
Quinton de Kock, wat onlangs pa geword het, is deel van die Proteas se planne vir die eendagreeks wat môre in die Paarl teen Indië begin.
Sewesitplek-sportnutse – watter een is beter?
Ons het ʼn geruime tyd terug twee sportnutsvoertuie uitgetoets: Hyundai se Santa Fe en Ford se Everest Sport.
Inwoners verwyder in afwagting op Vaal-vloedwater
Die laer gebiede van Ladysmith se middedorp het ook oorstroom nadat die walle van die Kliprivierdam Sondagaand gebars het.
Padsterftes styg skerp oor feestyd
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Dinsdag die padsterftesyfer vir die tydperk 1 Desember 2021 tot 11 Januarie 2022 bekend gemaak.