Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is veral bekommerd oor die impak wat die voortslepende ramptoestand op skole en leerders het.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Januarie 2022
Meeste Covid-regulasies in Engeland binnekort opgehef
“Ons kan terugkeer na Plan A in Engeland. Plan B-regulasies kan verval,”
Verdagte ontbied self polisie ná moord
ʼn Voorlopige ondersoek het tot die inhegtenisneming van die man gelei as verdagte.
Kinderverkragter-burgemeester uit Kannaland-amp verwyder
Ons kan nie toelaat dat veroordeelde kinderverkragters magsposisies in ons land beklee nie.”
‘Suidooster’ se Denise Newman kry eg Engelse gereg
Syllabub is ʼn tradisionele Engelse nagereg, wat baie eenvoudig en lig is.
Lang herstelpad vir jong man ná vliegtuig-voorval
Die 21-jarige Tiaan Daffie gaan onder meer arbeid- en fisioterapie nodig hê en het steeds geweldig baie pyn.
‘Hannibal’-ster (37) sterf ná ski-ongeluk
Hy het internasionaal aandag getrek vir sy rol as die berugte kannibaal in “Hannibal Rising” in 2007.
ToekomsVenster: Hanteer vrees
Ek wil die Here vertrou in 2022 en aan vrees geen vatplek gee nie. Die oomblik wanneer vrees hom aan my opdwing kies ek om my te omring met die ewigdurende beloftes van God. Mag dit ook van jou waar wees.
DA hof toe oor Covid-19-regulasies by skole
Die party meen die regering se een meter afstandbeleid het ʼn nadelige uitwerking op skoolkinders se geestelike, opvoedkundige en fisieke welstand.
Gyselaarsdrama: Verdagte lank reeds op polisie se radar
Die verdagte in die Texas-gyselaarsdrama het glo geestesgesondheidsprobleme en ’n kriminele rekord gehad.
Ommeswaai vir man wat glo hof se vensters breek
Sibongile Dube het Woensdag ʼn skielike ommeswaai gehad en wil nou kwansuis ʼn regsverteenwoordiger hê.
Rassie, Temba laat die kolfwiele rol
’n Held dra nie altyd ’n kleefbroek of ’n mantel nie; soms kan hy ook met die groen beenskutte en helm van ’n Protea-krieketspeler rondloop.
Beplan jou langnaweke só in 2022
Deur ʼn paar slim verlofskuiwe te maak het Suid-Afrikaners vanjaar talle wegbreekkanse tot hul beskikking.
‘Jansen van Vuuren het geweet wat hy doen’
Die regter het beslis dat dit nie nodig is om Gerhard Jansen van Vuuren vir ’n derde psigiatriese evaluasie te stuur nie.
Vasgekeer oor regulasies; nou is hulle verloof
ʼn Paartjie wie se toeoog-afspraak nie tot ʼn einde kon kom nie weens onverwagse inperkingsregulasies, is nou verloof.
Skatkamers van woorde
Dit is soos ʼn skatkamer wat oopgaan as jy ʼn tesourus oopmaak. Jy ontdek allerhande moontlikhede wat jy nie ʼn in gewone woordeboek sou kry nie.
Vrou sterf toe motor pad verlaat
Die motor met vier insittendes het in die see beland.
Eko-modus – werk dit regtig?
Die slim mense sê dat hoë temperature wel brandstofverbruik verlaag en ek het innig gehoop dat dit vir die sterk wind sou kompenseer.
Aarto bly tot hof anders sê
Die Padverkeersoortredingsowerheid beplan om ook teen die hooggeregshof se uitspraak dat Aarto ongrondwetlik is, te appelleer.
‘Werkplek-terroris’ Malema besoek restaurante oor buitelanders
Plase, veiligheidsmaatskappye en die res van die gasvryheidsbedryf is volgende in die EFF-leier se visier.