“Ek is maar net ʼn boer, ʼn gewone ou met ʼn plaasleefstyl en hier is ek skielik op ʼn televisieprogram met die meeste briewe.”
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Januarie 2022
Matrieks vaar effe beter in 2021
Die meeste leerders nog ooit het met matriekvrystelling geslaag.
Nuwe toetreders bring verandering in bankwese
Dit lyk of daar ʼn omwenteling in die bankwese aan die gebeur is, met aanlyn banke wat in tradisionele banke se nekke blaas.
Vermeende Krugerrand-boef ná 10 jaar gevang
Die gesteelde Krugerrande is glo sowat R7,8 miljoen werd.
Polisielid geskiet toe hy hek oopmaak
Die 46-jarige polisiesersant het pas van ʼn skof teruggekeer.
Geen toegang hier, want dié skool val uitmekaar
Klaskamers is in so ʼn haglike toestand dat dit as ʼn gevaar vir leerders beskou word.
Khoisan blok Amazon-belegging in Kaapstad
Volgens die Khoisan is die terrein waarop Amazon sy hoofkantoor wil bou ‘heilige grond’.
‘Rampklassifikasie’ ná groot reën verwelkom
Die klassifikasie word gedoen om te bevestig dat die situasie as ʼn ramp beskou word en so ernstig is dat plaaslike en provinsiale owerhede dit nie meer alleen kan hanteer nie.
Mark Boucher formeel aangekla
Indien hy aan wangedrag skuldig bevind word, kan dit hom sy pos as hoofafrigter kos.
ToekomsVenster: Hanteer hopeloosheid
Ek sukkel en worstel ook soms, ek het al reguit met die Here gepraat. Jy mag dit ook doen.
Goedkoop geskenke vir ’n platsak
Is jy bietjie platsak maar jy moet reeds met ʼn opwindende geskenk vorendag kom? Dan het ons Koöperasie vir jou net die antwoord!
Matriekuitslae sal ‘skade van pandemie weerspieël’
Die VF-Plus verwag ’n daling in die slaagsyfer van die 2021-matriekgroep, wanneer die uitslae Donderdagaand bekendgemaak word.
Raducanu uit Ope-wedloop
Die jonge Raducanu het aanvanklik soos ’n vetgesmeerde blits weggetrek om ’n voorsprong van 3-0 in die eerste stel op te bou.
Ineos se Grenadier vind rigting in SA
Ons het pas die geleentheid gekry om ’n passasier te wees in twee van die Ineos Grenadier se voorproduksie-toetseenhede.
Brand bedreig eiendom in Kammanassie
Die vlamme is besig om na ʼn plaas in die omgewing te versprei.
Tesourie vra jou 2c voor begrotingsrede
“Minister Enoch Godongwana sien uit na jou bydrae.”
Luister: 100 jaar se Affies-meisies-staaltjies
“Watter reis was dit nie… Ek glo dat daar baie genot uit hierdie bundel geput sal word.”
Eerste mynsterfte vir die jaar by Sibanye-Stillwater
Altesaam 18 werknemers is verlede jaar tragies in die Driefontein-myn in mynongelukke dood.
Frustrasie en toe vreugde vir Tsitsipas
“Andy Murray se droom om weer ’n Grand Slam-titel in te oes is egter aan skerwe.”
Foto’s: Groot makietie met première van ‘Redeeming Love’
Suid-Afrikaanse akteurs en aktrises het in Johannesburg saamgetrek om die première van Francine Rivers se Redeeming Love te vier.