ʼn Kenner meen Suid-Afrika se dreineringsinfrastruktuur in stedelike gebiede is nie bestand teen die swaar reën wat die afgelope weke geval het nie.
Alles vir Donderdag 20 Januarie 2022
2 vas oor gyselaarsdrama in Texas
Die mans word tans deur Brittanje se teenterreurpolisie in aanhouding ondervra.
Graaff-Reinet omarm storie van Gideon Scheepers
Volgens Smith is dit opvallend hoe dié dorpsmense Scheepers se nalatenskap huldig.
Steeds geen teken van Baaise ma
Silvia Wittal word sedert die begin van die maand vermis. Daar was sedertdien geen spoor weer van haar nie, hoewel haar motor kort ná haar verdwyning reeds gevind is.
Bulle, Pumas behaal wegholoorwinnings
Die Bulle het ses drieë teen die WP gedruk, terwyl die Pumas die Leeus met ’n rekordtelling ore aangesit het.
Parool wink vir Leigh Matthews-moordenaar
Die organisasie Women and Men against Child Abuse meen Donovan Moodley het in 17 jaar nog geen berou vir sy afgryslike dade getoon nie.
Vrou neem eers selfie tydens reddingspoging
“Sy het ʼn selfie bo-op ʼn sinkende motor geneem terwyl bekommerde mense gejaag het om haar te help.”
Meeste Christene nóg wêreldwyd vervolg
Noord-Korea is ná 20 jaar nie meer die gevaarlikste plek in die wêreld om ʼn Christen te wees nie. Lees hier om vas te stel watter land nou selfs gevaarliker is.
BMW G 310-reeks nou beter en meer bekostigbaar
Die BMW G 310 GS verdien baie meer aandag as wat dit tans geniet.
ANC-raadslid vas oor moord op uitsmyter
ʼn Stryery het glo ontstaan nadat die uitsmyters nie sommige gaste met hul eie bottels konjak wou toelaat nie.
Ramptoestand ‘dalk opgehef’
Die voortslepende ramptoestand het veral die afgelope weke skerp kritiek uitgelok.
Rassie plaas Proteas op voorvoet
“Dit het soms gelyk asof Rassie op ’n ander kolfblad as ons speel.”
Haarhoff se seun agter tralies oor seksdade met kind
Braam Haarhoff het destyds onskuldig op die aanklagte teen hom gepleit.
Proteas los beste vir laaste
“Dít is hoe ek weet hulle kan speel.”
Taalgebruik: Stellenbosch
Waarom spreek ʼn mens woorde soos “Stellenbosch” en “Kirstenbosch” met ʼn s-klank uit?
Kommer oor rooftogte by Gauteng-skole
In een van die gevalle is ʼn skoolhoof met vuurwapens gedreig en aangerand.
Vanderbijl-sakelui moeg gesukkel met vrot dienslewering
In die jongste voorval sit sommige gebiede nou al net minder as drie weke lank sonder krag en sakelui wil nou hul tassies pak.
Groot reën laat hospitaaltrein glo ontspoor
Slegs ʼn handvol personeellede was tydens die ontsporing aan boord van die trein wat na Mthatha onderweg was.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle steeds in Gauteng
Kry die jongste koronavirussyfers hier.
Peuter vinnig tuis ná hy in swembad val
“My man het net besluit dit is nié die einde nie.”