Die Suid-Afrikaners het sopas nóg ’n reeks teen Indië gewen en Quinton de Kock is as die speler van die wedstryd aangewys.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Januarie 2022
Matriekuitslae: Goeie nuus vir Wes-Kaapse skole
Skole in die Wes-Kaap het indrukwekkende toenames in slaagsyfer beleef.
Stuk spoorlyn in Soweto gesteel
“Diefstal en vandalisme van spoorweginfrastruktuur word as ekonomiese sabotasie beskou.”
Elektrisiën skok dood by Potch-munisipaliteit
“As die oorsaak neerkom op ʼn versuim deur die munisipaliteit om die infrastruktuur behoorlik in stand te hou, sal ons die munisipaliteit aanspreeklik hou vir die afsterwe.”
Departement besorg oor moontlike chloortekorte
Chloorgastekorte kan moontlik ʼn impak hê op die behandeling van drinkbare water en rioolwater.
ToekomsVenster: Hanteer verkeerde keuses
Jy is nie alleen nie, ons almal sukkel, maar daar is oorwinning.
R1,8 miljard-saak in Maart aangehoor
Die uitslag van ʼn pulmonoloog se verslag sal ook bepaal of Angelo Agrizzi geskik is om verhoor te word.
Ramaphosa vs. Sisulu: Nog ʼn kartets afgevuur
Sisulu ontken dat die president haar in enige stadium berispe het, óf dat sy ingestem het om haar uitlatings terug te trek of daarvoor verskoning te vra.
Blitse bult reeds vroeg spiere in Spanje
Die Suid-Afrikaners het vyf onbeantwoorde drieë gedruk om hul eerste wedstryd in Malaga te wen.
Skroeiende hitte vir die Kaap voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat dele van die Wes- en Noord-Kaap temperature van soveel as 40 °C kan bereik.
Wes-Kaap spog met drie topmatrikulante
Ulrich le Roux van Hoër Jongenskool Paarl is aangewys as die toppresteerder onder vanjaar se matrikulante.
Man in hof ná moord op Ierse onderwyseres
ʼn 31-jarige man het Woensdag in verband met jong Ashling Murphy se moord in ʼn Ierse hof verskyn.
Op die vergete spoor van Gideon Scheepers
Maar wag, kom ek gee eers ʼn tree terug en verduidelik hoekom ons al hierdie moeite vir Gideon Scheepers doen.
Ruimtelike ontwikkeling vra meer ruggraat
In 2021 was dit duidelik hoe nasionale kwessies plaaslike beplanning, ontwikkeling en dienslewering oorskadu en ontspoor.
Podlitiek: Ramptoestand dalk beëindig, DNS agterstallig
Die Podlitiek-span verwelkom ʼn nuwe aanbieder en gesels oor die nasionale ramptoestand wat nou afgeskaf moet word, asook die EFF wat restaurante besoek en DNS-toetse wat agterstallig is.
Mafe se borgtogaansoek uitgestel
Mafe moet homself tot Maandag isoleer nadat hy positief vir Covid-19 getoets het.
Egpaar gee ossewa nuwe lewe
’n Ossewa is deur ’n toegewyde egpaar herstel en vorm deel van die Lewende Laer by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Osaka se doppie deur 20-jarige geklink
“Ek het soveel pret op die baan gehad,” sê jong Amerikaner ná haar spogoorwinning.
Miljarde geplunder, terwyl SA nóg R11 miljard leen
Die IVP sê die regering moenie dink die lening is net nog ʼn kans om die staat se koffers te plunder nie, terwyl die DA meer duidelikheid oor die bepalings van die lening eis.
Video: 13 beseer toe Durban-gebou brand
Reddingwerkers moes lang lere gebruik om die mense uit die brandende gebou te red.