“As Rusland besluit om sy voorraad van natuurlike gas of ru-olie as ʼn wapen te gebruik, sal dit nie sonder gevolge wees vir die Russiese ekonomie nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Januarie 2022
Agt sterf ná brand by aftreeoord
Die agtste slagoffer het Dinsdag in die hospitaal gesterf.
Mynwerker met vermoedelik gesteelde goedere betrap
Die bestuurder van die myn het opgemerk dat eiendom, wat in ʼn stoorkamer en in kantore gehou word, begin verdwyn.
Onafhanklike ondersoek oor bewerings na Albert Fritz
“Om die klaers se name te publiseer sal slegs bydra tot die stres en angs wat hulle reeds voel, en moontlik ander verhoed om in die toekoms met soortgelyke klagtes na vore te kom.”
Man met tuisgemaakte vuurwapen geskiet
Die man is tydens ‘n kaping met ʼn tuisgemaakte vuurwapen geskiet en langs die pad gelos.
ToekomsVenster: Die Here is my rots
Ek wonder wat vandag jou behoefte is? Jy sal die Rots onder jou voete voel as jy daarna soek.
Hofsaak dreig oor prins Philip se testament
Anders as gewone lede van die publiek word die testamente van die Windsor-familie geheim gehou na hul afsterwe.
Registreer nou vir 2022-sensus
Diegene wat aanlyn registreer, sal die sensusvraelys dan elektronies of telefonies kan invul.
Afleggings, wanbestuur by PetroSA ‘katastrofies’
Solidariteit voer aan dat PetroSA se volhoubaarheid verhoog kan word en dat alle poste behoue kan bly as die regering bepaalde ingrypings doen.
Aktrise sê rocker verkrag haar op stel van musiekvideo
“Ek het nie geweet hoe om vir myself voorspraak te maak of hoe om nee te sê nie, want ek is gekondisioneer en opgelei om nooit teë te praat nie.”
Nuwe gospelsangkompetisie vind eersdaags plaas
Daar is ook ’n hele paar bekende name by dié spoggeleentheid betrokke. Ruan Josh hou sy lyf aanbieder, en die beoordelaarspan bestaan uit Liza Brönner, Retief Burger, Sharoney en Eon de Bruin.
Rekordhoë temperature in Kaap aangeteken
Die temperature sal egter weens omgewingsfaktore nie amptelik opgeteken word nie.
Onderwater-leeudans by akwarium
Skilpaaie en kleurvolle visse het verby die “leeu” geswem waar hy voor ʼn rotsformasie gedans het.
Suné sal Proteas teen Windies lei
Volgens die jongste Internasionale Krieketraadranglys is Suid-Afrika die naasbeste witbalkrieketspan ter wêreld, terwyl die Wes-Indiese Eilande in die sewende plek lê.
Lewenslange tronkstraf ná moord op boer
Die drie aanvallers het Shaun Krull, ʼn beesboer, op sy plaas ingewag en met messe aangeval. Sy liggaam is eers die volgende oggend gevind.
Moordverdagte wil nuwe regspan hê
Dit is die tweede keer in minder as ʼn jaar dat Gerhard Jansen van Vuuren van regspan verander.
Vlieënier voor ongeluk: ‘Dié vliegtuig gaan my dood beteken’
“Nou is ek ʼn enkelouer oor iets wat verhoed kon gewees het.” Kyk ook wat sê kapt. Thabiso Collins Tolo se weduwee, Simnikiwe, oor haar hoop dat geregtigheid na sy dood geskied.
Bedrogklagte teen pa van Voëlklip-tragedie
Heidi Scheepers en haar twee kinders, Hugo en Cozette, is in Oktober 2019 dood toe hul voertuig in die see by Voëlklip naby Heroldsbaai beland het.
Die parlement en die moontlike verliese van kultuurhistoriese skatte
Onder die trappe in die parlementsgebou is daar ’n groot mosaïekmuurpaneel van die Suid-Afrikaanse landswapen. Die ANC-regering het die ou landswapen met ’n houtpaneel toegemaak.
Vrou ernstig beseer toe honde haar takel
Die honde het glo ook probeer om die buurman aan te val toe hy oor die heining gespring het om die vrou te help.