“Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”
Alles vir Woensdag 26 Januarie 2022
Koffiefontein-boer dood langs pad gevind
Andries Myburgh het in Oktober 2020 ’n aanval op sy plaas in Koffiefontein oorleef.
Bekroonde eenmanproduksie weer op planke
Die produksie bied ’n intieme, menslike storie oor hoop, drome en verandering.
SOE-verslag net ‘oortjies van die seekoei’
Die Vryheidsfront Plus sê die verslag is waarskynlik ’n aanduiding van ’n veel groter bedrogspul.
Video: Dié bekende treffers is vanjaar 20 jaar oud
Internasionale treffers soos “Beautiful” deur Christina Aguilera, “Complicated” deur Avril Lavigne en “A thousand miles” deur Vanessa Carlton is vanjaar twee dekades oud.
Vermeende polisiemoordenaar in hof
Sers. Mphakameli Mazinywana is in Junie verlede jaar doodgeskiet en van sy dienspistool beroof.
Borgtog vir man wat glo hof se vensters breek
Sibongile Dube is vir minder as R1 000 vrygelaat.
Vermoorde boer ‘het nog oor vrou getreur’
Hedley James Brown en sy vrou, Judy, het planne gehad om in Langebaan te gaan aftree.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 nuwe gevalle
Minstens 6 284 pasiënte word tans vir die koronavirus in die hospitaal behandel.
Ouer bok en ’n jong blaar: Kan so ’n verhouding werk?
In ‘Alles Malan’ het Elani en Wim se verhouding vinnig vlamgevat tot groot skok en ongeloof van haar ouers. Die vraag is egter of hulle nie oorreageer nie? Kan ’n verhouding tussen ’n man wat minstens 15 jaar ouer is as die vrou werk of nie?
Resep: Peperment-yskastert
Nooi solank jou bure vir ʼn koppie koffie en tert die naweek – hulle gaan heerlik hieraan smul.
Meeste PPE‑bedrog in GP‑onderwys
Een uit elke vyf kontrakte wat die SOE ondersoek het, was dié wat met die Gautengse departement van onderwys aangegaan is.
Gedagte vir die dag: Matteus, wat ’n tweede kans gekry het
Jesus het Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg My!”. (Matteus 9:9)