“Toe ek vandag daar instap, het my bene lam geraak. Ek was bloedrooi en het heeltyd gelag. Daar was beslis meer butterflies as wat ek in die brief genoem het.”
Lees meerAlles vir Donderdag 27 Januarie 2022
Kombi tref kind op fiets
Die seun kon van onder die Kombi uitkruip.
Uitspraak voorbehou in saak teen Ramaphosa, 16 ander
“Met al die argumente wat vandag aan die hof voorgelê is, bly die kern steeds dat die staat in gebreke bly om die Grondwet af te dwing.”
Prinses Charlene ‘nog weke’ van herstel te wagte
Die prinses moes intussen ook tandheelkundige sorg ontvang.
18-jarige ontvoer
Oratile Mothibi is ten aanskoue van haar kleinboetie en nefie ontvoer.
ToekomsVenster: Hoe groot is U
Hy is die alfa en omega, die begin en die einde, die oorsaak, die rede, die sin van alles.
Rentekoers weer verhoog
Dié besluit is gedeeltelik gegrond op stelselmatige en voortdurende ekonomiese groei in die komende jaar.
Sedibeng Water ontbind
“Gaan die minister elke waterraad ontbind as hulle begin swaar trek in plaas daarvan om die munisipaliteite vas te vat?”
Nuwe direkteur aan stuur van ATKV-skryfskool
Human is opgewonde oor al die geleenthede om die skryfskool nóg verder uit te brei en te benut.
Blitse nie in Sevilla vir ’n siësta
Die Suid-Afrikaners sal poog om hul sesde agtereenvolgende sewestoernooi te wen.
WRSA help bewaringsboompie plant
“Ons hoofdoel is omgewingsopvoeding en ons moet besef dat ons nie die natuur geërf het nie, ons leen dit by ons kinders.”
Tropiese storm saai verwoesting in Afrika
Daar word boonop voorspel dat nóg ʼn storm in die komende dae oor die Indiese Oseaan kan vorm.
Plunderstaat!
Die regering het die ramp geword wat ons in dié toestand geplaas het.
’n Aussie-partytjie wink met Barty in eindstryd
Die topgekeurde Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in meer as 20 jaar om vir die eindstryd in Melbourne te kwalifiseer.
Kyk: Jerusalem trek sy sneeubaadjie aan
Kinders baljaar in die Ou Stad nadat sneeu oornag geval het.
Man veg om lewe ná gru-ongeluk
Wian Erasmus is meters ver uit ʼn Nissan Micra geslinger.
Nuwe MPO-hoof op landwye melktoer
“ʼn Groot probleem wat ook aan die lig gekom het, is dat dit goedkoper vir boere is om melk seisoenaal te produseer, maar dat kleinhandelaars regdeur die jaar melk moet voorsien.”
Bederf iemand spesiaal met Valentynsdaggeskenke uit ons Koöperasie
Wat is dan nou beter as om in Afrikaans vlerk te sleep?
Kyk: KP draai wéér die horlosie terug
Die Suid-Afrikaans gebore kolwer het gesorg dat dit sesse en viere in ’n Legendes-wedstryd reën.
Man in motor doodgeskiet
Die motor was buite die man se huis geparkeer.