Die drie voertuigmodelle wat betrokke is by die meeste ongelukke het ook die meeste verkeersboetes ingeryg. Dié syfers moet egter in ʼn breër konteks beskou word.
Alles vir Donderdag 27 Januarie 2022
Huishulp op ventilator ná honde haar verskeur
Die 46-jarige huiswerker is erg vermink en bure het aanvanklik nie gedink sy sal die aanval oorleef nie.
Video: Ruhan du Toit sing roepstem vir Sol-Tech
“Dit is ’n lied waarmee ons studente en personeel identifiseer en waarop hulle trots is. Om meer as manne en vroue die lied uit volle bors te hoor sing, is ’n trotse belewenis.”
Vrou se familie moet ontbinde liggaam self begrawe
Familielede beweer die begrafnisondernemer in Aberdeen se yskaste het nie gewerk nie en dat hy op die dag van die begrafnis skoonveld was.
Amper 6 miljoen gr. 10’s haal nie matriek
Die departement van basiese onderwys het boonop erken hulle het geen manier om leerders wat druip, se vordering na te spoor nie.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Tshwane diep in die rooi by Eskom
Die Stad Tshwane se betalings was die afgelope ses maande onreëlmatig.
Kolisi stap met groot toekenning weg
Siya Kolisi is die eerste Springbok-kaptein (sedert Jean de Villiers in 2013) wat as SA Rugby se speler van die jaar aangewys is.
Vlugtige kennismaking met die Suzuki GSX-S1000
Die nuwe Suzuki GSX-S1000 is ’n kaalfiets met min fieterjasies.
Toergids kuier by monument se trekroetetuin
Die tuin spog nou met inligtingsborde oor die Voortrekkers en replikas van historiese monumente wat op die trekleiers se roetes opgerig is.
Foto’s: Vrou maak seker dis die kleurvolste Januarie
Sy het besluit om elke dag soos ʼn huishoudelike item in haar huis aan te trek.
Damme water by konsentrasiekampkerkhof verwyder
Die FAK wil ook goedkeuring by die plaaslike munisipaliteit bekom om ’n dreineringstelsel by die begraafplaas aan te lê.
Kyalami se 9-uur-uithouren gaan voort
Die Kyalami‑9-uur-uithouren wat wêreldwyd bekend is, is einde verlede jaar weens die Covid-19-pandemie en gevolglike reisverbod op Suid-Afrika uitgestel.
Mazda se BT-50 mis plek-plek die merk
Die Mazda is weens sy tekortkominge eenvoudig ook te duur.
Medvedev teen Tsitsipas: Hier kom ’n lokettreffer
Stefanos Tsitsipas lewer tans ongelooflike spel, maar Daniil Medvedev is bereid om vir elke punt te baklei.
Podlitiek: Einde aan ramptoestand gevra; Ramaphosa vs. Sisulu
In die week se episode van Podlitiek word drie stories onder die loep geneem: die einde van die ramptoestand, die woordestryd tussen president Cyril Ramaphosa en minister Lindiwe Sisulu en Bongani Baloyi se skuif weg van die DA na ActionSA.
Kleinveepes kruip nader
Oor die afgelope paar jaar het die siekte so ver suid as tot in Angola gevorder en homself daar gevestig.
Swaar reën in Limpopo weens tropiese storm
In sekere gebiede kan tot tussen 100 en 150 mm reën val wat tot moontlike oorstromings kan lei.
Vrag wapens uit treinwaens gesteel
Die polisie in Los Angeles sien ʼn kommerwekkende toename in diefstal op treine.
Taalgebruik: proe, smaak
Proe of smaak iets lekker? Taaltoffie stel ondersoek in.