Vanjaar se feesprogram sluit nege vollengte rolprente en 17 kortflieks in.
Alles vir Donderdag 27 Januarie 2022
Gesondheid, gewete en Christelike vryheid
Een van die redenasies in die debat rakende verpligte inentings, is dat dit juis Christelik is. Daar word dan basies twee redes daarvoor aangevoer.
Is verpligte inenting juis Christelik?
Menseregte mag nie deur selfsugtige en eiegeregtige motiewe verabsoluteer word nie. My reg om my arms te swaai, eindig waar my naaste se neus begin.”
‘Stillknocks’ terug in UFC-hok
“Dit is tyd om die ranglys-leer te klim.”
Advokaat aangewys om Fritz te ondersoek
Die Wes-Kaapse premier het onderneem om die uitslag na afloop van die ondersoek bekend te maak.
Kuifie-avonture: ‘Die stukkende oor’, ‘Die swart eiland’
Die jong Belgiese verslaggewer Kuifie, en sy hond Spokie, se avonture speel dié keer in Suid-Amerika en Skotland af.
Sterrekundiges verstom deur tollende voorwerp in Melkweg
Hoewel daar ander voorwerpe in die heelal is wat aan- en afskakel – soos pulsars – is ʼn herhaling van klokslag elke 18,8 minute iets wat nog nooit tevore waargeneem is nie.
Oeste dalk in gedrang weens swaar reën
Die eerste paar weke van Februarie sal boere na verwagting ʼn effense blaaskans gee ná die swaar reënbuie.
Leierskapafrigter se 8 tendense vir 2022
Erik Kruger, internasionale spreker, sakeafrigter en skrywer, het leierskaptendense vir 2022 ondersoek en agt tendense uiteengesit.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op net meer as 10%
Altesame 30% van nuwe gevalle word in Gauteng aangemeld.
Vier KZN-leerders gesteek toe rowers toeslaan
Die leerders het hulle teen die rowers verset wat waardevolle items by onderwysers en ander leerders geëis het.
Gedagte vir die dag: Tomas, ongelowig of eerlik?
Tomas sê vir Hom: “My Here en my God!” (Johannes 20:28).