Meer as driekwart van matrieks wat verlede jaar wiskunde geskryf het, het 50% of minder vir wiskunde behaal.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Januarie 2022
Stapper (61) op Leeukop gered
“ER24 vra dat enigiemand wat aan buite-aktiwiteite deelneem genoeg water drink en gereeld rus.”
Nóg ’n eindstryd vir Blitse
Bekerglorie wink later vanaand weer vir die Blitsbokke wanneer hulle teen Australië in Sevilla speel.
Australiese Ope: Nadal herskryf die rekordboeke
Passie, emosie, opwinding en pure grasie, dis hoe die eindstryd van die Australiese Ope se mansenkeltennisspel beskryf kan word.
Brawe vroue durf langpad Kaap toe te voet aan
“Ons gee hulle pap in die oggende, ons pak kosblikke vir skool, versorg hulle smiddae ná skool, koop skryfbehoeftes en skoolklere aan.”
Albert Fritz geskors glo oor seksuele misbruik
“Ek het diepe respek vir die klaers wat na vore gekom het en hul dapperheid wat hulle aan die dag gelê het.”
Internasionale oorsig: Alle oë op federale hooggeregshof in die VSA
Peilings toon tans dat die Republikeine in November beheer oor albei huise van die Amerikaanse kongres kan kry.
25 vas vir hoë spoed in Gauteng
’n 47-jarige man is op die N4 na Mpumalanga vasgetrek toe hy teen 204 km/h in sy wit Porsche gejaag het.
Hewige sneeustorm bring ooste van VSA tot stilstand
Boston en New York het ʼn noodtoestand afgekondig, waarna vlugte opgeskort is.
Duur juwele gebuit tydens sakeroof
“Die mans het ʼn hamer gebruik om glaskaste mee oop te breek en die juwele te steel.”
Harding kan die kroon in Dubai dra
Justin Harding het 65, 68 en 71 houe in die eerste drie rondes aangeteken.
Man wat Britse tennisster agtervolg skuldig bevind
’n 35-jarige man is daaraan skuldig bevind dat hy die Britse no. 1-tennisspeler, Emma Raducanu, agtervolg het. BBC berig Amrit Magar van Edgware, Engeland, is…
Vierde tragedie tref gesin toe ma sterf
Die jong Swanepoel-gesin het oor die afgelope ses jaar ʼn kind én ʼn ma aan die dood afgestaan, en ook hul huis in ʼn brand verloor.
VRK-rugbyreeks: Trane vir Ierse spanne
Cardiff Rugby het Saterdagaand in die Walliese hoofstad die agtmalige kampioen, Leinster, met 29-27 geklop.
Egpaar, bejaarde op plaas oorval
Die aanvallers het die egpaar se trouringe en ander items, waaronder ʼn skootrekenaar, selfone, verkykers, kredietkaarte, paspoorte en ʼn onbekende bedrag kontant in buitelandse valuta gebuit.
Hof hoor Mafe wou staatsrede ontwrig
Volgens die verklaring het Zandile Christmas Mafe net ná sy inhegtenisneming aan polisielede erken dat hy die parlement aan die brand gesteek het.
Sharks raak kluts kwyt teen Stormers
Gepraat van ʼn wedstryd wegsmyt!
Covid-19-statistieke: Minder nuwe gevalle, sterftes
Teen Saterdagaand is 3 342 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Familie steeds in duister jare ná vrou se dood
Die uitslae van die DNS- en bloedtoetsverslae waarop Opod glo al jare wag, is intussen gereed.
Gedagte vir die dag: Paulus: Ek ag my gelukkig!
Agrippa sê toe vir Paulus: “Jy kan maar jou saak stel” (Handelinge 26:1).