ʼn Omstander het byna verdrink toe hy die Mosselbaaise man in die water help soek het.
Alles vir Maandag 31 Januarie 2022
Skryfnet: Kom skryf ʼn liefdesverhaal
Loop jy met ‘n liefdesverhaal in jou kop rond wat jy graag op papier wil neerpen? “Skryf ʼn liefdesverhaal” is ʼn praktiese ses weke lange aanlyn skryfkursus wat op die belangrikste elemente van liefdesverhale fokus. Die kursus word aangebied deur Madri Victor en begin op Valentynsdag,14 Februarie 2022. Skryf nou in!
Hoedjies van papier: Die uitskryf van getalle
Krap jy kop oor die maniere waarop getalle, syfers en simbole geskryf word? Hier is al die antwoorde!
SAUK-nuushoof se afdanking dalk politieke druk?
“Die proses wat die SAUK gevolg het, maak ʼn bespotting van arbeidswetgewing, lei tot wantroue in openbare instellings en ontneem die openbare uitsaaier van sy grondwetlike vryheid.”
Ses bekers op ’n streep vir Blitsbokke!
“Ons wou bitter graag die wedstryd wen.”
Die Karavaanskou is terug!
Dié skou bied die ideale geleentheid om al jou karavaan, veldsleepwa, motorwoonwaens en buitelug-bykomstighede te vind, met mekaar te vergelyk en aan te skaf.
Dwelms, omdraai is moontlik
Ouers moet deel word van die stryd. Weet waarmee jou kind besig is. Onderwysers, beraders, sielkundiges, maatskaplike werkers, almal moet hande vat en keer dat ons kinders in hierdie strik gevang word.”
Ma, kleindogter wreed vermoor
Met die intrapslag het die seun sy ma se lewelose liggaam in ʼn plas bloed in die huis aangetref.
Hulp vir boere om uitvoerstatus te beskerm
Die raad van toesig oor die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) het verlede jaar ʼn kennisgewing uitgereik wat aanspraak maak daarop dat boere ’n afskrif van hul BB-SEB aan hul relevante PPECB-kantoor moet stuur.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in Gauteng
Teen Sondagaand is 2 226 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Drie vas ná Transnet-batterydiefstal
Batterye ter waarde van R144 000 is in die mans se besit gevind.
Gedagte vir die dag: Lidia: die evangelie in die kombuis
Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin (Handelinge 16:31).