Die voorval het by ’n gewilde kosmark in die hoofstad van die Demokratiese Republiek van die Kongo plaasgevind.
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Februarie 2022
Sakeliga wil agter kap van Nedlac-byl kom
Sakeliga versoek nou alle notules, dokumente en besluite van Nedlac wat onder meer met verpligte inenting op nasionale vlak verband hou.
Egpaar en kie swendel glo miljoene uit Cell C
Die selfoonnetwerk het glo ʼn verlies van meer as R130 miljoen weens die bedrog gely.
Man vas vir moord op ouma, kleinkind
Die jong verdagte word deur aanklagte van moord en roof in die gesig gestaar.
Gesin én SA ‘armer’ sonder driekampatleet
“André was die tipe mense wat jou laat trots voel het om ʼn Suid-Afrikaner te wees.”
Outa: ‘Gee plunderende politici en amptenare die trekpas’
Die drukgroep Outa sê dit is tyd om plunderende politici en amptenare die trekpas te gee.
ToekomsVenster: Genoeg plek onder God se son
Hy stel Hom aan onsself bekend as die Dienaar.
Halfmiljoen ingesamel vir leukemielyer
Akute limfoblastiese leukemie is in 2020 by Philip Snyman, die pa van ʼn 18 maande oue dogtertjie en eggenote van Megan, gediagnoseer. Hulle dogtertjie wat toe net ses maande oud.
13 kettingsae tydens huisroof gebuit
Die inwoners het wakkergeskrik toe hulle ʼn lawaai in die huis hoor.
Foto’s: Hoërskool Rustenburg vier 100 jaar
“Vandat ons in 2018 as gr. 8’s hier ingestap het, is daar vir ons vertel dat ons die eeufeesmatrieks is. Dis eintlik so vreemd om te sien hoe vinnig die tyd aangestap het.”
Agterblad-span gesels oor rugby, tennis
Nadal se Melbourne-meesterstuk en Stormers se naelbyt-geluk!
Raaisel opgelos oor ‘treinspoor’ op Vishoek-strand
Die lae strandvlakke het dié stuk geskiedenis, wat al meer as 90 jaar onder die sand begrawe lê, ontbloot.
Sakpas kreatiewe dienste vir kleiner ondernemings
Kleiner ondernemings het gewoonlik die grootste behoefte aan kreatiewe dienste soos bemarkingsplanne en advertensie-ontwerpe, maar kan dit nie bekostig nie. Dít is waarom SmallBiz.Rocks gestig is.
Vrou gekap oor haar rooi hond
“Nou is mense glad nie bang vir hom nie! Hulle glimlag en soek sy aandag. Hy is dol daaroor.”
Wordle laat vertalers, gebruikers kopkrap
Die “New York Times” het ook sy beursie nadergetrek om dié uiters gewilde speletjie aan te skaf.
Covid-19 belemmer Keegan se NS-planne
Zubayr Hamza, Sarel Erwee of Ryan Rickelton kan die talentvolle Keegan Petersen se kolfskoene nou volstaan.
Kweek blink toekoms by kinders met voorlees
Gryp vandag op Wêreld-hardopleesdag ʼn boek en lees sommer ʼn storie vir enigiemand wat wil luister.
Private hospitaal sluit dalk sy deure
In dieselfde asem voldoen alle openbare hospitale in Gauteng klaarblyklik nie aan die nodige gesondheid- en veiligheidswetgewing nie.
Hofstukke ingedien oor ophef van ramptoestand
“Die virus sal nog lank met ons wees, maar die ramp is verby.”
Foto’s: 70 jaar op die troon vir koningin Elizabeth
Slegs drie ander monarge in die geskiedenis was langer as 70 jaar aan bewind.