“Daar is definitief vonke tussen my en Tyson. Ek hoop hy voel dit ook.”
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Februarie 2022
WGO versigtig optimisties oor pandemie in Europa
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Donderdag ʼn stukkie hoop aan Europa gebied vir “ʼn lang periode van kalmte” en selfs “langdurige vrede” in die oorlog teen die koronavirus.
WesBank en Toyota konkel glo
“Dié tipe samespanning is skadelik vir kliënte, omdat dit hulle ontneem van die voordele uit mededinging.”
IS-leier glo deur VSA gedood
Pres. Joe Biden het Donderdag gesê die leier van die Islamitiese Staat (IS) is “van die slagveld verwyder” tydens ʼn klopjag deur Amerikaanse magte in Sirië.
Nóg tyd nodig vir rybewys-agterstand, maan AA
Die AA is besorg oor kapasiteit om die 2,1 miljoen motoriste te help wat hul lisensies voor die einde van Maart moet vervang.
‘Polisiebeamptes’ beroof Vrystaat-poskantoor
Die rowers het hulle as polisiebeamptes voorgedoen.
‘Helfte van Pretoria’ sonder krag
ʼn Probleem by die Njala-kragstasie het tot onderbrekings by verskeie ander substasies gelei.
ToekomsVenster: Martha en Maria se keuses
Mag ons meer tyd maak vir die regte keuses, tyd in die teenwoordigheid, die heerlike teenwoordigheid, die genesende, energie verskaffende, lofwaardige, verruklike, onvergelykbare heerlikheid van God.
Regering skenk R50 miljoen aan Kuba
“Die ANC gaan skynbaar uit sy pad om nuwe maniere te vind om geld na Kuba te gooi, terwyl Suid-Afrikaners letterlik honger ly.”
‘Fedal’ weer September saam op die baan
“Om in dié stadium van ons loopbane weer saam dubbels te speel, sal ’n ongelooflike ervaring vir ons al twee wees.”
Foto’s: Gewilde restaurant brand aan Oos-Rand
Een gedeelte van die restaurant het glo heeltemal afgebrand.
Piehl se fietsmaat steeds onder verdowing
Jéan du Preez se geliefdes vertrou dat God hom sal deurtrek nadat ʼn sportnutsvoertuig hom en sy vriend, André Piehl, Saterdag raakgery het.
Foto’s: ‘My vrou se man se vrou’ laat gehore skater
Dié produksie is tot 6 Februarie (Sondag) op die planke by die Atterbury-teater in Pretoria.
In ʼn Raptor deur Lesotho
Tussen die grens, Butha-Buthe, die Mafika Lisiu-pas en Katsedam maak die hemel se sluise oop.
Kawasaki Ninja 400 ’n aangename verrassing
Dit is egter wanneer jy begin ry dat die Ninja 400 ver bo sy grootte presteer.
Gemeenskap blus self brand by substasie
Die brandweerstasie in die gebied het glo nie ʼn voertuig gehad om uit te stuur nie.
Apple blom, Google belê, Samsung beplan
Die tegnologiespeelveld is so wispelturig en onvoorspelbaar soos Eskom se beurtkragskedules: jy weet iets is op pad, maar ’n mens is net nie seker presies wat nie totdat dit gebeur.
Afrikaans: Hef aan! Verdere stryd lê voor
ʼn Mens kan jou maar regmaak vir ʼn hele paar vuurwarm debatte en aksies oor Afrikaans. Die grondslag daarvoor is reeds einde verlede jaar gelê.
Vloede ‘wonderwerk’ vir Van Wyksvlei
Talle plase in Van Wyksvlei in die Noord-Kaap is tans toe onder water – ʼn ongekende aangesig ná jare se droogte.
Blik op toekoms van onderwys met Kevin Albert Ryan
Hy pleit vir ’n skool waar die leerder se dag uit ’n reeks natuurlike en ryke leerervarings bestaan.