Toetse op diere sal volgende maand begin, maar “die navorsing op mense sal eers in November vanjaar van stapel gestuur word”.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Februarie 2022
Goeie reën bied teelaarde vir vrugtevlieg
Die departement sê dit is uiters belangrik dat alle produsente en rolspelers bly by die maatreëls wat in wetgewing voorgeskryf word.
YouTube, Facebook blok rekeninge van Oekraïnse separatiste
Die wegbreekstreke teen die grens met Rusland is in ʼn gewapende konflik met die Oekraïnse weermag gewikkel sedert Rusland die Krim-skiereiland in 2014 geannekseer het.
Beurtkrag Vrydagaand afgeskaal
Die kragvoorsiener sê daar was die afgelope paar dae ʼn verbetering in opwekkingskapasiteit.
Ouers gevra vir toestemming om jonges te laat inent
Die toestemmingsvorm sal beteken dat kinders tussen 12 en 17 by skole ingeënt kan word.
Parlement kan voortgaan met staat van beskuldiging teen OB
Die proses om die OB uit haar pos te laat verwyder is tydelik deur die hooggeregshof se uitspraak gestuit.
ToekomsVenster: Gewoond aan God
Gewoond aan dié see van God se genade? Tyd om weer bewus te word van sy heerlikheid.
Dringende oudit van polisie se vuurwapens gevra
Die polisie het tans geen manier om vas te stel hoeveel vuurwapens hy nog besit en beheer nie nadat die vuurwapenpermitstelsel twee jaar gelede afgeskakel is.
PEN Afrikaans soek jou kortverhaal
Skrywers kan tot 1 Maart kortverhale vir dié kompetisie inskryf.
‘Geen borgtog’, hoor Mafe
Die verdediging sê nou hy sal selfs die Konstitusionele Hof nader om te verseker dat Zandile Christmas Mafe op borgtog vrygelaat word.
Nuuskommentaar: Eilande van veiligheid met onveilige tussenruimtes?
Die afgelope naweek is ʼn bekende Suid-Afrikaans driekampatleet, André Piehl, dood toe ʼn vermeende dronkbestuurder hom getref het. Suid-Afrikaanse paaie is veilig vir feitlik niemand nie. Nie net het dit verval as openbare ruimte nie, maar het dit tot die punt verval dat dit aktief gevaarlik is vir diegene wat dit wel benut.
Cullinan ruk op oor omgedolwe strate
Ouers sukkel glo om hul kinders by die skool af te laai terwyl ondernemings sake verloor weens die swak toestand van die strate.
Polisieman tydens transitorooftog doodgeskiet
Polisieman tydens transitorooftog doodgeskiet
Minister wil appèlsaak oor kinder-inenting ‘stoomroller’
Free the Children sê hy is bekommerd oor die skielike dringendheid waarmee die saak klaarblyklik nou hanteer word. Die organisasie sê die openbare belang vereis dat dit spoedig afgehandel word, maar nie ten koste van behoorlike voorbereiding nie.
Renault Kiger draf maklik die langpad kaf
Alles in ag geneem, dink ek die Kiger kan hom op die langpad gedra en sal ʼn middelklas-gesin se vakansie met tevredenheid laat begin en eindig.
TikTok-sensasie Wynand Kotze vertel oor eenmanproduksie en internet
“Jy kan nie so ernstig wees oor alles nie. Ons is in hierdie seisoen – wêreldwyd eintlik, maar veral in Suid-Afrika – waar mense nie meer lag nie.”
Nuwe skrumreël tydens Sesnasies beproef
“Die skrums behoort minder ineen te stort, terwyl dit ook die beseringsrisiko verminder,” sê ’n plaaslike voorspelerafrigter.
Motoris wat fietsryers tref Maandag in hof
ʼn Gedenkdiens word Woensdag vir André Piehl gehou terwyl Jean du Preez steeds om sy lewe in ʼn hospitaal veg.
EFF volgende week in hof oor ‘Kill the boer’
Die lied, wat reeds tot haatspraak verklaar is, is onder meer in Oktober 2020 buite die landdroshof in Senekal gesing ná die moord op Brendin Horner.
Foto’s: Nuwe Range Rover onthul
Die nuwe Range Rover bied 19 modelle om van te kies met drie enjinopsies.