“Om die gedagte te laat posvat dat die proses, soos voorgeskryf in die Grondwet, die kaping of manipulasie van die regbank is, is agterbaks om die minste te sê,” lui ʼn verklaring van die departement van justisie.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Februarie 2022
Veteraantoer se fut nog lank nie uit
“Die helfte van die motors wat vir vanjaar se toer ingeskryf is, is ware veterane – die oudste onder hulle ’n 1908 Model S Ford.”
Bulls knoop Lions se stert
Die Bulls het die meeste besit gehad en ook gebiedsvoordeel geniet, maar tog het daar ʼn hele paar dinge gehaper.
Deurbraak ná vlaag kapings op Delmas
Vragmotors met soja is in twee van die voorvalle gekaap.
Peuter sterf glo ná verkragting
Inwoners het die man aangekeer en die polisie ontbied.
Duur prentjies: Waarom miljoene op NVI-kuns bestee?
Dié mark floreer. Die gewildste stukke kan vir etlike miljoene dollar verkoop word, maar ʼn buitestander wonder dalk hoekom iemand enigsins iets hiervoor sal betaal.
Beeste geslag ná veediewe op Vrystaatse plaas toeslaan
Die beeste se spore is etlike kilometers ver gevolg tot waar daar op die trop afgekom is.
Video: Vloedwater sleur woonwaens mee
Die water het Saterdagoggend soos ʼn golf deur die gebied gespoel.
Tegnologie kan ‘eenmanplaas’ moontlik maak
Vandag word geoutomatiseerde boerderytoerusting deur outomatiese masjiene gebou.
Verloor jou hart op Zoeloeland in al sy ongerepte groen glorie
Net hier het ek binne drie dae my hart op die lawende groen Zoeloeland verloor.
Chris Cairns se kankerskok ná spinale beroerte
“Ek dink steeds daagliks hoe gelukkig ek eintlik is om te lewe.”
EFF eis Lamola se kop ná onderhoude vir hoofregter
Die party voer aan Lamola het Mlambo spesifiek uitgesonder om ondervinding in die Konstitusionele Hof op te doen sodat hy met dié ondervinding by die onderhoude vir hoofregter kon opdaag.
‘Beter toesig’ nodig ná voorval met bespuitingsvliegtuig
Tiaan Daffie ervaar tans steeds heelwat pyn, maar sy herstel blyk goed te wees.
Verdagte vas in soektog na vermiste Klawer-seun
Menslike oorskot is gevind in die polisie se soektog na ʼn 13-jarige seun wat vroeër verdwyn het, maar dit is vermoedelik nie dié van die vermiste kind nie.
Internasionale oorsig: Studies wys inperking was ‘fout’
Navorsers sê terwyl inperkingsmaatreëls bitter min lewens gered het, het dit ekonomiese probleme, ʼn skerp styging in werkloosheid en armoede, asook ʼn versteuring in gesondheidsorg teweeggebring wat indirek tot ʼn styging in sterftes weens ander redes gelei het.
Moenie dat Brevis se ster ooit verdof
“Hy is ’n formidabele krieketkrag vir Suid-Afrika.”
Madagaskar hou asem op vir sikloon Batsirai
Die Verenigde Nasies (VN) het reeds met voorbereiding begin en noodlenigingsagentskappe en reddingsvliegtuie is op ʼn gereedheidsgrondslag geplaas. Humanitêre hulp word ook ontbied.
‘Berge versit’ om seuntjie uit put te red
“Ek hoop hul pogings is nie vergeefs nie en dat diegene wat vir hom bid, se gebede beantwoord word.”
50 goue jare vir RSG se ‘Loof die Here’
Dit is min dat ʼn radioprogram só lank in ʼn radioskedule oorleef.
Vrouekrieket: Proteas kan in Nieu-Seeland blom
Hulle het ʼn hegte spangees en ʼn puik afrigtingspan.