Rampbestuurspanne in verskeie dele is op ʼn gereedheidsgrondslag geplaas, terwyl talle mense reeds uit vloedwater gered moes word.
Alles vir Saterdag 5 Februarie 2022
Steeds geen borgtog vir verpleër wat glo moor
Volgens die staat is nie eens Ndou se broer bereid om saam met hom by dieselfde adres te woon nie, terwyl die gemeenskap met geweld dreig, sou hy op borgtog vrygelaat word.
Dit gons oor Saoedi-Arabië-gholftoernooi
Die toernooi in Saoedi-Arabië, wat nou deel is van die Asiese reeks, het van die wêreld se beste spelers gelok. Die algehele prysgeld is R77 miljoen, hoewel sommige topspelers met astronomiese optreegeld gelok is.
‘Nou is ons drie’, sê sanger ná baba se opwagting
“Pappa se mooiste Novah,” het die sanger gekoer.
Covid-19-statistieke: Hier is jongste syfers
Daar is tans minder as 50 000 aktiewe gevalle.
Superfeeks én superma – Christia Visser se twee nuwe rolle
Christia Visser was in die eerste trimester van haar swangerskap toe sy vir die eerste keer op die stel van ‘Binnelanders’ gekuier het.
Hollywood: Oorsaak van Mej. VSA se dood bekend; ‘GOT’-aanhangers na Ierland genooi
Tunzi, van Suid-Afrika, het ʼn woonstel in New York met Kryst gedeel nadat sy as Mej. Heelal gekroon is.
DBV moet help ná nóg beeste vrek by peperduur Mantusini-projek
Die multimiljoenrandse staatsprojek, wat bedryf word op 373 ha gemeenskaplike grond, is voorgehou as ʼn bemagtigingsprojek wat sowat 500 individuele huishoudings sou ophef. Die grootste deel van die kudde het egter reeds weens honger en verwaarlosing gevrek.
Video: ‘Ek het Andrea Venter gewaarsku’
“Die oggend toe ek die oproep kry dat Andrea vermoor is, het ek op my knieë neergeval en begin bid. Ek het daardie dag ook ʼn dogter verloor.”
Gedagte vir die dag: God se meesterplan
Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. (1 Samuel 18:12)