Sowat 40% van dié onontdekte boomspesies kom moontlik in Suid-Amerika voor.
Lees meerAlles vir Sondag 6 Februarie 2022
Wees op die uitkyk vir dié tendense in 2022
Oorlogvoering met memes, al meer vleis wat in fabrieke gebrou word en ʼn spitstyd in die Metavers – dit is ʼn paar van die vreemde vooruitsigte vir die toekoms.
Internasionale oorsig: Orban en die regse reaksie op Poetin en Oekraïne-krisis
Die huidige spanning tussen Rusland en die Weste hou verband met Rusland en Poetin se behoefte om terug te druk teen die VSA en Westerse instellings soos Navo se ekspansionistiese benadering in veral Oos-Europa.
Foto’s: Koningin Elizabeth II vier 70 jaar op die troon
Koningin Elizabeth II het Sondag die eerste Britse monarg geword om sewe dekades lank te regeer, en het haar “opregte wens” aangekondig dat Camilla, die vrou van haar erfgenaam prins Charles, uiteindelik as gemalin van die koning bekend moet staan.
Geldwabestuurder doodgeskiet tydens transitoroof
‘n Groep van sowat 20 rowers het met ’n ander voertuig in die geldwa vasgery en dit tot stilstand gedwing.
Rugby: Faf is terug met mening
De Klerk en nege ander Suid-Afrikaners in die Sale Sharks se groep van 23 spelers het ʼn bonuspunt-oorwinning oor Harlequins behaal.
Vroue-krieketspan wen reeks teen Windies
Suid-Afrika se vroue-krieketspan het gewys daar moet met hulle rekening gehou word by volgende maand se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland.
Hofsaak diep dekade se hartseer op
Andrea Venter was die wonderwerkbaba vir wie haar ouers 12 jaar lank gewag het. Toe word sy te vroeg van hulle weggeruk.
Gholf: Varner wen met monster-sethou
Die Suid-Afrikaners Shaun Norris en Oliver Bekker was in die gesamentlike negende plek, nege houe agter die wenner.
Musiekvideo: Reborne maak musiek met diepte
“Ons is glad nie skaam om oor die Here te praat nie – alles wat ons is en het, is as gevolg van Hom. Ons gee die Here alle eer.”
Kuier in Nagkantoor: Doug Lee – meesterfotograaf
Herman sonder Doug se storie oor die polisieman wat met liggaamsdele gesmous het uit as ʼn wonderlike voorbeeld van dit wat Doug met die samewerking van sy informante kon regkry.
Binder-boeties ‘stadig’ in voorseisoen-toetse
Die MotoGP-seisoen begin eers amptelik op 6 Maart in Katar, maar die motorfietsblitse is reeds besig met spoedtoetse.
Karen Meiring: Pasaangeër, padmaker, planmaker
En hoewel sy onlangs as kykNET-baas afgetree het, kan jy haar beswaarlik ’n pensioenaris noem. Dié pasaangeër en padmaker is vol planne vir die toekoms, én vir Afrikaans.
Probleme by vuurwapenregister ‘vererger’
Korrupsie vier glo hoogty, daar is begrotingsprobleme en sommige wapeneienaars wag langer as twee jaar vir ʼn lisensie.
Brand by St. George-katedraal: ‘Dit was brandstigting’
“Iemand is opgemerk wat van die katedraal weggehardloop het.”
Minister moedig inenting van leerders aan
Verskeie skole kan ook as inentingspersele ingespan word, het Motshekga gesê en bygevoeg “dit moet in oorleg met die departement van gesondheid gedoen word”.
Luister: Mila Guy nou ook aanbieder
“Ek het op elke troue gehuil en ek wou op elke troue dans. Daar was lekker kos en oulike mense. Dit was lieflik.”
Van dwelmslaaf tot bestuurder ná Krugersdorp-afspraakmoorde
“Ek werk nou met ander gebroke vroue. Vandag fokus ek op integriteit, verantwoordelikheid en genade. Ek besef ook dat die oorsake van dwelmmisbruik die eintlike probleem is.”
Soektog na seuntjie wat in put val eindig tragies
Die moeisame vyf dae lange reddingsoperasie het die Noord-Afrika-koninkryk en die wêreld aangegryp.
Vrou kry borgtog ná model se tref-en-trap-dood
Onesimo Makhubalo het in die Wynberg-landdroshof verskyn in verband met die tref-en-trap-ongeluk buite ’n kuierplek in Claremont wat die lewe van Olivia Sieff, ’n Kaapse model, geëis het.