Hy het sy derde ronde in 68 houe voltooi en is nou tien houe onder die baansyfer.
Alles vir Sondag 6 Februarie 2022
Maya as nuwe hoofregter aanbeveel
Mandisa Maya, regterpresident van die appèlhof, is deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) as Suid-Afrika se nuwe hoofregter aanbeveel.
Brand by Carnival City gou in bedwang gebring
“Die presiese oorsaak van die brand moet nog vasgestel word, maar Carnival City kan bevestig dat dit nie deur ’n opsetlike of kwaadwillige daad veroorsaak is nie.”
Skotte breëbors en Iere glimlag breed
Dit was presies die begin wat Skotland en Ierland wou gehad het in vanjaar se Sesnasies.
Stormers laat Sharks huis toe verlang
Eintlik vlei die eindtelling die Sharks.
Voortrekker-plaasbestuurder sterf toe hy kinders help
Die terreinbestuurder van die Doornkloof Voortrekkerplaas is Vrydagaand oorlede tydens ’n tragiese voorval op die kultuur- en wildplaas naby Lindley in die Vrystaat.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,9%.
Gedagte vir die dag: Die erns van vriendskap
Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself. (1 Samuel 18:3)