Insleepdienste moes minstens 27 persone uit voertuie red toe hulle op oorstroomde paaie en laagwaterbrûe gestrand geraak het. Die omvang van die skade is nog nie bepaal nie.
Lees meerAlles vir Maandag 7 Februarie 2022
VBS-skandaal: Oudburgemeester ook aangekeer
Een van die verdagtes is ʼn voormalige burgemeester wat ʼn Jeep Cherokee ter waarde van meer as R638 000 aanvaar het.
Porsche-motoris vir eers op waarskuwing vrygelaat
“Die wiele van geregtigheid sal draai, maar hulle draai stadig.”
Verdagte aangekeer oor brand by St. George-katedraal
Die brand het Sondagoggend vroeg by die St. George-katedraal in Waalstraat, Kaapstad uitgebreek.
Groot dele van Pretoria sonder water
Stad Tshwane het ‘n lys van gebiede en reservoirs vrygestel wat tans moontlik ‘n onderbreking in watertoevoer beleef.
Vrae oor skole-oudit 3 jaar ná brug-tragedie
Daar heers drie jaar ná die Hoërskool Driehoek-tragedie stééds kommer oor die stand van openbare Gauteng-skole se strukturele veiligheid.
18-jarige in hof oor nagklub-moord
Die 18-jarige Dante Kade Liang het Maandag in die Alexandra-landdroshof verskyn in verband met ʼn moord wat Saterdag buite ʼn nagklub in Rivonia plaasgevind het.
ToekomsVenster: Moenie jou tyd mors nie
Dit is dus ‘n Bybelse beginsel om die geleenthede wat God ons gee aan te gryp en sy oorvloedige seëninge te geniet.
Oningeënte pa mag nie kinders sien
Die Kanadese ma mag nou ook haar kinders teen Covid-19 laat inent sonder die pa se toestemming.
Skool spog met grootste gr. 1-klas nóg
“Hier is ʼn klomp jong boere en die babatjies kom nou – dis so lekker.”
‘Humanitêre krisis’ dreig oor Bronkies-water
Die munisipaliteit beweer hy moes die watersuiweringsaanleg tydelik sluit om te verhoed dat water van swak gehalte versprei word.
Woord: pakkasie
Ken jy die woord “pakkasie”?
SA terug op fase 2-beurtkrag
Daar is ook ’n moontlikheid dat fase 2 vroeër ingestel word en langer kan duur.
Verdoemende verslag oor Julie-oproer bekend
Die paneel het onder meer bevind faksiegevegte in die ANC het ʼn ernstige bron van onbestendigheid in die land geword, asook dat die polisie versuim het om die oproer en plundering te stuit.
Resep: Kerriehoenderbredie
ʼn Heerlike kerriehoenderbredie vir dié week se spyskaart.
Nog ʼn terugslag vir FB-moedermaatskappy
Facebook het in die laaste twee kwartale van 2021 ongeveer een miljoen daaglikse gebruikers wêreldwyd verloor.
Afrikaanse skole wat verengels – wat moet ons doen?
Die verandering van ’n skool se taalbeleid is vir die Afrikaanse taalgemeenskap, maar veral ook vir die ouers en kinders wat direk hierdeur geraak word, ’n emosionele saak.
Ál minder huiwerig oor Covid-19-entstof
Meer as ʼn derde van dié wat ten gunste is van die inenting, het dit egter nog nie self ontvang nie.
Trokdrywer kritiek ná skietery
Die vragmotorbestuurder is glo deur die groep aanvallers in ʼn lokval gelei.
OB loop hofbloutjie oor Zille-twiet
Zille het in die appèlhof onder meer aangevoer die OB se verslag skep ʼn gevaarlike presedent oor vryheid van uitdrukking en veral politieke uitsprake.