Formule 1 sê renjaers sal nie meer ʼn formele geleentheid kry om die knie te buig voor wedrenne nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 Februarie 2022
Senior NVG-amptenaar afgedank oor rassisme
Aanklaers wat in die Johannesburgse landdroshof werksaam was, het gevoel dat sy en haar en haar man se magsposisies misbruik het om haar kollegas te intimideer en verkleineer.
SAPD-lede glo betrokke by PPE-bedrog
Vyftien persone is in hegtenis geneem in verband met die aanskaffing van persoonlike beskermingstoerusting (PPE) ter waarde van R1,9 miljoen.
Saint George-hotel sluit sy deure
Die Saint George-hotel, ʼn bekende baken in Centurion, het sy deure gesluit
Brand op luukse Bloutrein ondersoek
‘n Brand het Dinsdagoggend vroeg op een van die luukse Bloutrein-waens uitgebreek.
Gewraakte lied buite hof gesing
“Ironies genoeg versterk hulle ons saak,” sê Ernst Roets van AfriForum.
ToekomsVenster: Leef wys
“Moenie soos dwase mense leef nie, leef wys! Benut elke geskikte geleentheid.”
Noodtoestand in Ottawa afgekondig
Al meer mense wêreldwyd skop vas teen Covid-19-regulasies. Dit sluit in Nieu-Seelandse en Australiese vragmotorbestuurders wat ook nou opruk.
Beloftebos nou nie meer trouvenue
Dié venue is etlike jare reeds in ʼn geskil met die Menseregtekommissie oor gay-huwelike gewikkel en wil die saak nou op vriendskaplike wyse skik.
Vliegtuig val in mielieland
Die vlieënier is ná die ongeluk buite die vliegtuig aangetref.
Kom ons bou weer aan ons kultuur
Afrikaners is vandag met rede oor die toekoms bekommerd. Soveel van wat opgebou is, is tans vervalle, verlore of oorgevat. Die oplossing vir ʼn kultuur wat wil leef, is om weer te begin bou aan die kulturele infrastruktuur wat vir voortbestaan nodig is.
Liggaam gevind ná boot oor damwal stort
Christo Fritz word sedert Saterdag vermis nadat die boot wat hy en ʼn vriend op die Roodeplaatdam gaan toets het, oor die wal getuimel het.
Voëlklip eis nóg ’n lewe
Voorlopige inligting dui daarop dat die man nie vir werk opgedaag het nie.
Help! Ek trou, waar begin ek?
Dis maklik om in trouneigings en -tradisies verstrengel te raak, maar aan die einde van die dag moet elke bruidspaar doen waarmee hulle gemaklik is.
Anderson vuur ’n kishousalvo in Dallas af
Suid-Afrika se Kevin Anderson het met sy 21 kishoue in net twee stelle die wedstryd teen die VSA se Sam Querrey beklink.
Oorwinning vir skool met swak infrastruktuur
Die Gautengse onderwysdepartement het nie op die hofsaak gereageer nie, maar die hof het die departement ieder geval gelas om binne 15 dae terugvoer oor sy vordering te gee.
ʼn Kwart minder renosters in 2021 gestroop
Die meeste renosters is in 2021 in die Krugerwildtuin gestroop.
Krokodil uiteindelik van band bevry
ʼn Wilde krokodil wat al langer as vyf jaar met ʼn buiteband om sy nek rondloop, is uiteindelik uit dié strik bevry en weer losgelaat.
Groot gees in rugbygeledere oorlede
Robert Denton, voormalige sekretaris van die Noord-Transvaalse Rugbyunie (NTRU), is Maandagaand in Pretoria oorlede.
Afdankings kom oor beurtkrag
“Ons sal nie swak prestasie duld nie.”