Die doel is om bewustheid te skep en inligting te verskaf oor ASF, biosekerheid en algemene varkboerdery-kwessies.
Alles vir Dinsdag 8 Februarie 2022
Bokke speel weer in Bloem
Nelspruit en Johannesburg sal ook gasheer vir toetse teen die All Blacks speel.
Baie meer vir staatsrede by stadsaal begroot
Die brand by die parlement het die begroting van enkele honderde duisende rand tot enkele miljoene rand opgestoot.
Oproer: Ramaphosa moet regering se ‘mislukkings’ erken
ʼn Kenner waarsku indien die legio maatskaplike probleme nie gepak word nie, die moontlikheid van verdere oproer bestaan.
Min inligting oor watertekort in Pta
Tshwane wag vir inligting oor herstelwerk by Eskom se substasie.
Lang gras en slaggate: Wat het van verkiesingsbeloftes geword?
Vier maande gelede het ons aan ’n plaaslike verkiesing deelgeneem met die doel dat munisipale dienste en uitdagings voorkeur sal geniet.
Eersteling op pad vir ‘Binnelanders’-akteur
Die egpaar het die nuus op Instagram gedeel.
Geen rede om kapitaalwinsbelasting te vrees
Baie beleggers is maar omgekrap wanneer hulle belasting moet betaal, veral kapitaalwinsbelasting op beleggingsportefeuljes, omdat hulle waarskynlik beter staatsbesteding of dienslewering vir hulle bepaalde omstandighede verwag.
Lekker verjaar, ou grote
Die Toyota Land Cruiser 79 4.5 V8‑enkel- en dubbelkajuit het nou ʼn 70ste herdenkingsmodel bygekry.
Stort of bad jy miskien te veel?
Dit is vir die meeste van ons heerlik om ʼn produktiewe dag met ʼn lekker lang bad of rustige stort af te sluit. Sommiges begin die dag ook sommer só, maar doen ons dit dalk te veel?
Ou liefde wat nie roes en ander uitdrukkings
Ou liefde roes nie; van liefde en koue water leef; kalwerliefde… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Resep: Tuna-mayonnaise-voupakkies
Pak dié voupakkies met tuna en mayonnaise in vir werk, maak dit vir jou kinders se kosblikke of vir ʼn vinnige aandete wanneer daar nie ure is om voor die stoof te staan en kook nie.
Kiwi’s Kane-loos teen Proteas
Al is Kane Williamson nie vir die komende toetsreeks beskikbaar nie, sal Suid-Afrikaans gebore spelers soos Devon Conway en Neil Wagner steeds op die Proteas in Christchurch wag.
Nuwe regulasies kan kwarantyn afdwing
Die regulasies maak voorsiening vir die regering om enige persoon vir 48 uur in die fasiliteit van die regering se keuse aan te hou.
Lugmag moet opdok ná skietery by kerk
Altesaam 26 mense is dood en 22 beseer toe Devin Patrick Kelley in 2017 by ʼn Baptiste Kerk in Texas losgebrand het.
Gryp jou springtou – CrossFit-ope is om die draai
“Dit is ’n wonderlike voorreg om te kan beweeg en aktief te wees.”
Tiener beswyk ná skietery in straat
“Die slagoffer het by die straat afgehardloop en by ʼn nabygeleë erf ingehardloop waar hy onder ʼn bus probeer wegkruip het.”
Dié paaie vanjaar gesluit vir staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanjaar vir die eerste keer sy staatsrede in die Kaapstadse stadsaal lewer. Só raak dit motoriste:
Boekresensie: Van Humpata tot Upingtonia
Min mense is vertroud met die gebeure rondom Upingtonia. Nicol Stassen keer dat hierdie interessante stuk geskiedenis oor die hardnekkige deursettingsvermoë en onverskrokke durf van ons voorouers vir die nageslag verlore gaan.
Kommer oor aansoek vir steenkoolmyn by Kruger
Die organisasie sê indien met die mynbedrywighede voortgegaan word, dit enorme nadelige en vernietige gevolge vir die omgewing kan inhou.