Die ys op die dam in die noorde van Kalifornië het meegegee terwyl ʼn groep mense daarop geskaats het.
Lees meerAlles vir Woensdag 9 Februarie 2022
Hoër minimum loon = meer werkloosheid
“Baie huishoudings gaan juis weens die gevolge van die Covid-19-pandemie en ander faktore gebuk onder toenemende finansiële druk.”
Oud-polisieman help glo selfone roof
Rowers het die winkelpersoneel glo gyselaar gehou en vasgebind.
Ma pak Midmar vir oorlede kleuter
Hanno was so jonk en veerkragtig. Selfs tydens die behandeling sou hy nog steeds speel en rondhardloop.
Motoris in Margate doodgeskiet
ʼn Aantal mans het op ʼn man en vrou in ʼn voertuig voor ʼn hardewarewinkel losgebrand.
ToekomsVenster: ’n Helder lig op ons lewens
Toeval speel geen rol in die lewe van ʼn gelowige nie behalwe, “toe val die lig” soos somtyds gesê word. Mag die lig helder skyn in ons lewens.
Polisieman van moord op verpleegster aangekla
Die betrokke polisieman is onder bewaking in die hospitaal nadat ʼn verpleegster Woensdagoggend by die Tembisa-hospitaal doodgeskiet is.
Eerste skoolgroep vir 2022 kuier by monument
“Dis perfeksie,” het hy dié brood opgesom.
60 000 dakloos na sikloon Madagaskar tref
Sowat 77% van Madagaskar se 28 miljoen mense lewe onder die broodlyn, en die sikloon kom te midde van ʼn ernstige droogte in die suide van die land.
Kommer oor ‘verdagte’ voorvalle by Transnet
Die vervoervakbond Untu sê Transnet is weens voortslepende beskadiging van sy infrastruktuur in ’n finansiële krisis gedompel.
J&J staak tydelik vervaardiging van entstof
Die maatskappy het verlede jaar stil-stil hul enigste aanleg wat die Covid-19-entstof vervaardig, gesluit.
Hier is die lokprent van ‘Lightyear’-animasiefliek
“Ek wonder nog altyd watter fliek het Andy van ‘Toy Story’ gesien wat hom dié Buzz Lightyear laat koop het?”
‘Af, af, af’ gaan Tshwane-wanbetalers se ligte
Die Sheraton-hotel, ʼn gebou van die departement van water en sanitasie en ʼn bekende winkelsentrum in Centurion se dienste is afgesny weens agterstallige rekeninge.
Is SAPD grootste verskaffer van onwettige vuurwapens?
Of dit nou gewillig is of nie, dit is ‘n absolute skande dat Suid-Afrika op hierdie punt is waar die polisie self die botoon voer om misdadigers in die land te bewapen.
‘André was my Noordelike Ster’
Jéan du Preez, wat ook in die voorval beseer is, is glo van sy fietsrymaat se dood in kennis gestel, maar kan niks van die voorval onthou nie.
Munster en kie binnekort in SA
“Hierdie wedstryde is ongelooflik belangrik vir Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers wat gretig op die besoek van oorsese VRK-spanne wag.”
Trollip nou provinsiale leier by ActionSA
Trollip is ʼn voormalige voorsitter van die DA se federale raad en ʼn oudburgemeester van die Nelson Mandelabaaimetro.
Polisieman skiet glo vriendin by Tembisa-hospitaal
Die Tembisa-hospitaal is ná die voorval tydelik gesluit terwyl die polisie die toneel fynkam. Mense is gevra om intussen van ander hospitale gebruik te maak.
#JongStemme: Geestesgesondheid – laat jou stem hoor
Baie mense kies om hul geestesgesondheid en welstand te ignoreer omdat hulle bang is om daaroor geoordeel te word.
Gaan Haval die handskoen opneem?
Die H6 is weereens, soos met die Jolion, ʼn enorme tree vorentoe vir die handelsmerk, maar is dit genoeg as ʼn mens die stywer prys in ag neem?