“Hierie bierie bokmakierie
sit op hierielieriekierie.”
Alles vir Woensdag 9 Februarie 2022
Europeërs bekommerd oor druiwe uit SA
“Daar was wel maar altyd probleme in Suid-Afrika, maar hierdie seisoen was dit besonder erg.”
Wetenskapfiksiereeks trek opnuut plaaslike baadjie aan
Raised by Wolves is terug op die kassie, en spog nou met nóg meer Suid-Afrikaanse gesigte.
Resep: Jogurt-en-komkommerdoopsous (Tzatziki)
Hierdie doopsous mag dalk na iets eksoties klink, maar dit bevat alledaagse bestanddele en dit neem nie ure om voor te berei nie.
‘Terreur-tweeling’ skuldig bevind en gevonnis
Die klagstaat het getoon dat die tweeling glo by IS wou aansluit en terreurmisdade wou uitvoer met onder meer vuurwapens, plofbare materiaal en selfs gif.
Eise dat Mpofu aan RDK onttrek word
“Dit was skandelik en het beslis niks bygedra om die reputasie van die regbank of die beroep te verbeter nie.”
Luister: Nuweling-musikant slaggereed vir Proe’toria-verhoog
Sy stel haar sang- en kitaartalent ten toon op die Proe’toria-verhoog op Sondag 6 Maart.
Nuwe minimum loon veroordeel
“Dit is ondenkbaar dat die land met die hoogste werkloosheid op die planeet aanhou om mense se kanse op indiensneming te vertrap.”
Hoe veilig is jou (kuber)geld?
Ofskoon bedrog in die finansiëledienstebedryf in Afrika skerp aan die toeneem is, veral in Suid-Afrika, is finansiële misdaad wat met kubergeldtransaksies verband hou, aan die afneem.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal steeds
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,2%.
Oscars snoep met Gaga-fliek; western-rolprent ontvang meeste benoemings
Vanjaar se Oscar-benoemings het gesorg vir ʼn hele paar geskiedkundige oomblikke én verrassende wendings.
Verhoor oor Brit se moord in SA begin
Zaheera Boomgaard word deur 56 aanklagte, waaronder drie van moord en verskeie van roof en bedrog, in die gesig gestaar.
Gedagte vir die dag: Bemoedig my tog!
Jonatan seun van Saul het toe klaargemaak en na Dawid toe in Goresa gegaan en hom bemoedig in sy vertroue op God. Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa sal jou nie in die hande kry nie.” (1 Samuel 23:16-17)