Dit is egter nie die reg of plig van hierdie klousule van die 2020 konseponteieningswet of enige wet van die parlement om te spesifiseer onder watter omstandighede dit billik en regverdig kan wees om nulvergoeding te “betaal” nie.
Alles vir Donderdag 10 Februarie 2022
Yamaha MT-03 – einde van verkeersknope
Die klein Yamaha is dus ongelooflike waarde vir geld. As groter fietse jou afskrik, dan is die MT-03 dalk net die ideale oplossing.
Voormalige regter vervolg vir seksuele aanranding
“Volgens die klaer, ʼn advokaat, het vrouwees in Suid-Afrika ’n gevaarlike beroep geword.”
Anderson verloor kishoustryd
Kevin Anderson en John Isner het gesamentlik vir 56 kishoue in drie stelle gesorg.
‘Minimum loon kniehalter arbeidsmag’
“Die mark moet toegelaat word om homself te reguleer, sodat ʼn werkgewer ongeskoolde mense teen ʼn onderhandelde bedrag in diens kan neem, wat die mense ten minste sal toelaat om op die eerste sport te klim en dan die geleentheid gegun word om te presteer.”
Tiener meld by polisie aan ná voorval by kuierplek
Minstens drie mense is tydens die voorval by ʼn bekende kuierplek in Rustenburg beseer.
Polisie kom op duisende rande se babadoeke af
Die 376 bokse Pampers-babadoeke was onderweg na Dischem.
Francois du Toit in Aardklop-uitvoering by Affies
Francois du Toit tree volgende maand by Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria op as deel van die Aardklop Aubade-konsertreeks.
Jy kan Barberton-lughawe nou besit
Behalwe vir die lughawe sal die suksesvolle bieër ook onder meer ʼn ligte vliegtuig en ʼn brandbestrydingsvoertuig ryker wees.
Podlitiek: EFF-hofsaak; gaan Mpofu kraak en Rogan se vryheid van spraak
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek die span adv. Dali Mpofu se optrede tydens die onlangse onderhoude vir die pos van hoofregter, AfriForum se hoofsaak teen die EFF en die herrie rondom Joe Rogan.
Die lelikste kleur in die wêreld?
Die “lelikste kleur in die wêreld” word gebruik om lewens te probeer red.
PE onder vullis begrawe
Net 11 van die munisipaliteit se 36 vullisverwyderingsvragmotors is in werkende toestand.
Quinny lewer kragvertoning in plaaslike reeks
Die oud-Protea Richard Levi is ook aan die brand vir die Westelike Provinsie.
’n Gesonde leefstyl is allermins ’n straf
Dit is ook belangrik om te weet dat hierdie gesondheidsreis geestelik moet wees – om van binne af buite heel te word.
Om te netwerk met die kerk
In al hierdie dinge is dit die kerk wat deur al die eeue heen die stabiele gemene deler bly, daarom is dit vanselfsprekend dat die kerk ʼn sleutelrol speel in die herstel van gemeenskappe.
Naam van Voëlklip se jongste slagoffer bekend
Geen vuilspel word vermoed nie.
120 vas weens betogings in NZ
Intussen versper betogers steeds ʼn brug tussen Kanada en die VSA wat ʼn sleutelpunt van oorgrenshandel tussen die lande is.
Borge onttrek ná klag teen sokkerster
Die Manchester United-speler word van aanranding en verkragting aangekla.
Olifantbul blaas aftog ná 65 jaar
Een van Suid-Afrika se bekendste olifante is vroeër die maand in die Pilanesberg- nasionale park dood.
Liggaam gevind ná vloedwater Uber meesleur
“Daar word vermoed dat die vrou die passasier was van ’n Uber-taxi wat Vrydagaand laat in deur vloedwater in Midstream meegesleur is.”