“Uiteindelik het hul gras tussen hul pote, son op hul pels en eindelose skaduwee.”
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Februarie 2022
Koalas nou bedreig
ʼn Ondersoek wat verlede jaar in Nieu-Suid-Wallis uitgevoer is, het bevind dat koalas teen 2050 in dié deel van die land uitgestorwe sal wees.
Geld verhaal van maatskappye wat skole teen miljoene ontsmet
Die spesiale tribunaal het altesaam 49 diensverskaffers wat met die opspraakwekkende skole-ontsmettingskandaal verbind word, beveel om die geld wat deur onreëlmatige kontrakte ontvang is, met…
ToekomsVenster: Carpe Diem, gryp die dag
Waarom uitstel? Die Bybel sover ek dit kan herroep maan ons om nie uit te stel nie.
Munisipale beampte jare ná bedrogsaak vasgetrek
Die beampte en prokureur het glo saamgewerk om meer as R30 miljoen van die Madibeng-munisipaliteit te steel.
Renosterstropery neem af, maar…
Die hartseer werklikheid is dat daar minder renosters is om te stroop, sê kenners.
Landbou loop ook deur onder skroothandel
“By my is ’n stroper, ’n leunwa asook trekkers se harnasse geroof. Dit is duisende rande se skade.”
EFF vies oor verpligte inenting by NWU
Die vakbond Saptu sê werknemers vrees vir hul lewens omdat die universiteit skynbaar nog nie op die EFF se ultimatum reageer het nie.
Ramaphosa antwoord op bewerings oor wanbesteding
Die bewerings kom ná ʼn klankgreep uitgelek het waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
Inentingsentrums binnekort by GP-skole opgerig
Minder as ’n kwart van die kinders in Gauteng tussen die ouderdomme van 12 en 17 jaar oud, is al teen Covid-19 ingeënt.
Uitstaande verslae vertraag Mafe-saak
Mafe is steeds in aanhouding, maar beoog om teen sy onsuksesvolle borgtogaansoek te appelleer.
Nuuskommentaar: Staatsrede – ANC wil als buiten fundamentele probleme hervorm
Omdat die ANC volkome onwillig is om hul magtentakels uit die staat los te maak, word die staat al groter en ook al swakker.
Die vele kante van Schalk Bezuidenhout
In episodes vyf en ses van die nuwe reeks van ‘Die Byl’ is Schalk Bezuidenhout te sien as die reeksmoordenaar Louw Smith, ’n mimiekkunstenaar met ’n hartseer verlede.
ʼn ‘Radikale’ staatsrede – maar gaan strukturele hervorming volg?
Ongeag wat die politici en burokrate in die parlement beplan en belowe, moet ons seker maak dat ons vooruitgang nie van hulle afhang nie.
Permakultuur: Die antwoord vir verandering
Mike Feingold beskryf permakultuur as ʼn “revolusie vermom as tuinmaak”. Dit is veel meer as organiese tuinmaak.
Pta-oorstromings ergste in jare
Meer as 800 gesinne in Mamelodi is deur die oorstromings geraak.
Vyf items wat jy vir daardie afspraak moet hê
Dit is die maand van harte en rose, nuwe romanse en om huidige verhoudings op te kikker. Kom ons kyk na vyf mode-items wat jy by jou uitrustings kan voeg vir hierdie Valentynsdag.
45 mense uit Springs-huis gered
Die jongste reddingspoging volg op ʼn string mensehandeloperasies wat onlangs in die land oopgevlek is.
Geldwa aan Wes-Rand opgeblaas
’n Wetstoepasser is in die proses in die voet geskiet.
Luister: Vervolgde Christene benodig gebed
Dit is die werklikheid van ʼn dag in ʼn Noord-Koreaanse huiskerk.