“Jy kan vir jouself dink hoe dit ʼn ou se psige aantas as hy eens op die kruin van ʼn suksesvolle loopbaan was en skielik begin hy wegkwyn weens ʼn mediese toestand.”
Alles vir Saterdag 12 Februarie 2022
Gedagte vir die dag: God se plan
Die Here sal regter wees en Hy sal regspreek tussen ons. Hy sal sorg en my saak behartig. (1 Samuel 24:16)