Hoe meer aktief lede van Discovery Vitality was, hoe kleiner was die kans dat hulle ernstig siek geword het weens Covid-19, wys die studie.
Lees meerAlles vir Sondag 13 Februarie 2022
Span aangestel om parlementbrand te ondersoek
ʼn Aanvanklike ondersoek het aangedui daar is baie erge strukturele skade aan die sementblaaie op die tweede, derde en vierde verdieping.
All Black-legende se seun wen gholftoernooi
Die Suid-Afrikaners Oliver Bekker, George Coetzee en Justin Harding het almal ʼn plek onder die toptien losgespeel.
Etzebeth huis toe weens ‘persoonlike redes’
Die 30-jarige slot het hom in 2019 by die Franse klub aangesluit, maar het hierdie seisoen nog net een keer gespeel.
Kinkels en knope van troues
Ongeag in watter maand van die jaar jou groot dag was, byna almal het ʼn storie om te vertel.
Brad Binder jaag vinniger in Indonesië
Brad kon tydens verlede naweek se toetse in Maleisië net die 18de vinnigste tyd opstel.
Paartjie vier 60 jaar van getroude lewe
“As jy sukses van jou huwelik wil maak, moet jy die Here by jou hê. Sonder Hom gaan jy nêrens kom nie, en dis wat ons gedra het.”
Internasionale oorsig: Nog ʼn poging vir ʼn Skotse onafhanklikheidsreferendum
Gesprekke oor ʼn moontlike tweede referendum vir Skotse onafhanklikheid het die afgelope twee weke in Skotland en in Londen plaasgevind.
Moord op jong meisie 60 jaar later opgelos
ʼn 20-jarige universiteitstudent kon uiteindelik die jare lange raaisel oplos.
Lesufi op oorlogspad oor ‘rassevoorval’ by skool
Daar word beweer dat ʼn gewelddadige onderonsie tussen ʼn swart en ʼn wit leerder by die skool uitgebreek het.
Pandemie ‘prakties verby’
Gegewe die kliniese uitkomste wat in die jongste vlaag gesien is, is Suid-Afrika baie naby aan die einde van die pandemie.
Verkeersbeampte deur spoedvraat doodgery
Die beampte se kollegas het die voertuig agternagesit en die bestuurder in die omgewing van Johannesburg se middestad vasgetrek.
Vrystaatse hoof van gesondheid by bedrogklagte gevoeg
Daar word beweer dat Godfrey Mahlatsi versuim het om die ongemagtigde en onreëlmatige besteding van R8,7 miljoen te voorkom.
Wysigings aan Skolewet ‘staatsgreep’ teen ouers
“Daar bestaan by my geen twyfel nie dat Panyaza Lesufi dié wysigings gaan misbruik om Afrikaanse skole, wat hy só haat, uit te roei.”
Foto’s: Namibië jubel oor reën
“Dit reën wyer as MTC se netwerkdekking en net daar, daar wys die Godsgenade Hy is groter as die mens!”
Gesoekte reeksmoordenaar agter tralies
Die 21-jarige verdagte word gesoek in verband met 14 moorde én beskou as een van die mees gesoekte misdadigers in Mpumalanga.
Geloofsvryheid in spervuur
Suid-Afrikaners aanvaar die reg op geloofsvryheid as vanselfsprekend, maar daar is tans talle konsepwetgewing en hofsake waarvan die uitkoms hierdie reg onherroeplik kan wegneem.
Radio ʼn ware kanniedood
“In ʼn moderne era waar Google en sosiale media hoogty vier, is radio steeds ʼn uiters kragtige medium.”
Sproeiers, ‘Macarena’ skrik nie NS-betogers af
Betogers het geantwoord met treffers van hul eie en Twisted Sister se lied “We’re Not Gonna Take It” vir owerhede teruggespeel.
Tsitsipas weer in eindstryd
Die Griek speel vanmiddag vir die eerste keer in ʼn eindstryd van ʼn toernooi sedert verlede jaar se Franse Ope.