Nadat hy uit die helikopter geklim het, het Cruise na sy voertuig gestap, maar pleks daarvan om net weer in te klim, het hy om die voertuig gestap, vir die mense gewuif en sy duim gelig. Hy het verder gewaai nadat die voertuig al vertrek het.
Alles vir Dinsdag 15 Februarie 2022
‘Swaarste boksgeveg nóg’ in Maart
Die wedywering tussen Eddie Hall en Hafthor Björnsson het nou tot ’n proteïenpoeier-spattende crescendo opgebou.
EFF, Malema maak ’n bespotting van plaasmoorde
Die EFF se lang geskiedenis van haatdraende retoriek en openlike haatspraak is oor die laaste week opnuut in die openbare kollig geplaas.
Duitse bank gaan Kaapse waterplan finansier
Dié bank het reeds in 2018 ʼn lening van €80 miljoen aan die stad toegestaan om te help met die rehabilitasie en uitbreiding van verskeie munisipale afvalwaterfasiliteite.
Motorwerktuigkundige rits glo in kliënt se kar rond
“Toe die klaagster haar motor wou terughê, het die motorwerktuigkundige glo geweier om dit terug te gee.”
Resep: Mikrogolffudge
Hierdie fudgeresep is die enigste een wat jy ooit nodig het!
Geld rol in nadat Tshwane krag afsny
Slegs 56% van die Tshwane-metroraad se kliënte vereffen hul maandelikse kragrekening en ondernemings en ’n aftreeoord se krag is ook Maandag afgesny.
SA Rugby wil glo inenting verplig
Dit sal klaarblyklik jeugbyeenkomste onder Saru se vaandel ook raak.
Twee verdrink in Durban
Die een man het in die see – sonder enige lewensredders – gaan swem.
Proteas glo die gunstelinge teen NZ
Volgens Brendon McCullum is die Proteas onder Dean Elgar se leierskap ’n perd van ’n ander kleur – rateltaai en gereed vir enige tweestryd.
Nie (meer) te vet vir NZ
Hoewel Mondelea Bezuidenhout 25 kg verloor het, het die immigrasiedepartement se besluit eindelik op haar harde werk en deursettingsvermoë berus.
‘Beloftes maak skuld’ – VF Plus aan Ramaphosa
“Ramaphosa gebruik ook dikwels die gesegde ‘local is lekker’, maar stel dan Kubaanse ingenieurs aan terwyl Suid-Afrikaanse ingenieurs sonder werk sit.”
Ses trourokke, maar vrou bly enkellopend
Alhoewel meeste van ons ʼn vae idee het van waar ons wil trou of watter kleurskema ons wil gebruik, was een vrou bietjie oorhaastig.
Eerste renosterwesies word ouers
Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat weesrenosters gered en gerehabiliteer is en natuurlik – sonder enige menslike inmengery – geboorte gee.
Boek: ‘Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes’ – Phillip de Vos, Piet Grobler
Hierdie versiebundel is ʼn wonderland vir kinders, hulle ma’s en pa’s, asook selfs vir ouma- en oupagrootjies.
Uitdrukking: ʼn Oes affêre
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn oes affêre”.
Boekresensie: Kom ons praat oor die huwelik
Die boek is uit ’n onbeskaamde Christelike oogpunt geskryf vir die wedergebore gelowige wat erns maak met God en Hom wil verheerlik deur ’n godvrugtige huwelik te bou.
Nuwe Brendan-, Franja-snitte maak buiging op Top-20
Riaan Benadé en Jay bly vir eers in die no. 1-posisie.
Brabus en KTM – ʼn onwaarskynlike samewerking
Bestellings het Maandag om 16:00 op KTM se webwerf geopen en die 154 beskikbare fietse is binne enkele minute teen R790 000 stuks opgeraap.
Hier is die lokprent van die jongste Marvel-rolprent
Die Marvel-groep het pas ’n nuwe lokprent bekend gestel.