Die Valke het inligting ontvang oor ʼn groep vermeende rowers in ʼn wit Kia-minibussie wat glo op pad was om ʼn rooftog in die Johannesburgse middestad te pleeg en het hulle op die M2-hoofweg voorgelê.
Alles vir Dinsdag 15 Februarie 2022
Mediese uitkoms wyl POF sloer
Een hospitaalgroep het POF-skuld van meer as R300 miljoen opgehoop, terwyl verskeie mediese spesialiste in die media te kenne gegee het dat dié fonds hulle ook etlike miljoene rande skuld.
Geliefdes platgeslaan ná sportvrou se skielike dood
“Xena het die laaste paar maande werklik rus gevind. Dit was asof sy ophou jaag het na titels en prestasies.”
Sielkundige waarneming gevra vir pa wat dogter glo verkrag, vermoor
Die beskuldigde is glo aggressief en toon vreemde gedrag.
Ma stap kilometers van kliniek met dooie kind
“Die kliniek het gesê daar is niks wat hulle kan doen nie en haar gevra om huis toe te gaan.”
Covid-19-statistieke: Net meer as 1 000 nuwe gevalle
Minder as 4 000 mense met Covid-19 word tans in hospitale behandel.
Malema, polisiehoof ‘vergader’ om hom te verwyder – Cele
Die minister beweer Malema en Sitole het op 10 Desember byeengekom, waar die “plan en die sameswering” om hom “te jaag” bedink is.
Gedagte vir die dag: ’n Klaaglied vir ’n vyand
Jou trots, Israel – op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval! Saul en Jonatan, geliefde en beminde mense – in lewe en sterwe nie geskei nie. (2 Samuel 1:19, 23)