Matt Henry se sewe paaltjies laat die Proteas in Christchurch steier.
Alles vir Donderdag 17 Februarie 2022
Grootste blou diamant in April te koop
Die reusagtige diamant is in April verlede jaar by die Cullinan-myn in Suid-Afrika ontgin.
Honde byt tuinwerker dood
Die honde is ná afloop van die voorval van kant gemaak.
‘Soetsappige dominee’ se liefdesdriehoek in ‘Binnelanders’
In ‘Binnelanders’ koer ds. Wynand du Plessis, vertolk deur John-Henry Opperman, vir Elise sowel as haar beste vriendin, Annetjie. Opperman het met Maroela Media gesels oor dié liefdesdriehoek wat kykers soms laat giggel en soms rooi laat sien.
Laaste aflewering van ‘Jurassic Park’ vanjaar te sien
Jurassic World Dominion tref in Junie die rolprentteaters wêreldwyd.
Slagoffers van vermeende reeksmoordenaar met DNS uitgeken
Vyf van die sewe vroue se oorskot kon weens uitstaande DNS-uitslae nie begrawe word nie.
Leerders dood in minibusongeluk op pad huis toe
Nog tien mense is in die ongeluk beseer.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle styg weer
Daar is tans steeds minder as 40 000 aktiewe gevalle van die virus in Suid-Afrika.
‘Gratis data vir SA’, sê minister
“Data het ʼn nuwe nuttigheid soos water en elektrisiteit geword.”
Uitspraak oor ‘billike’ vergoeding vir grond verwelkom
Die saak het gehandel oor ’n jare lange dispuut tussen die eienaars van die plaas Jakkalsdans noord van Pretoria en die Moloto-gemeenskap, wat vroeër ’n restitusie-eis ten opsigte van die grond ingestel het.
Gedagte vir die dag: ’n Vriend wat nie vergeet nie
Op ’n dag het Dawid gevra: “Het daar nie miskien iemand uit Saul se familie oorgebly nie? Ek sou hom graag onder my sorg wil neem ter wille van Jonatan.” (2 Samuel 9:1)