En so gaan die progressiewe Engelsman aan en aan. Dit nogal in 1969 dink ek. Regtig? En ons kry nóú eers die memo?
Alles vir Vrydag 18 Februarie 2022
Video: Baba amper jagluiperdkos
Nadat die jagluiperd teen die venster vasgehardloop het, het dit ʼn rukkie by die venster vertoef en na die baba gestaar.
ʼn Opwindende luikrug
Renault het sy vyfde generasie Clio plaaslik bekendgestel.
Coetzee ‘gestraf’ oor waarheid
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê as die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging nie mag sê dat universiteite se toelatingsbeleid op ras gegrond is nie, sal hý dit doen.
Covid-19-protesleiers in Kanada vas
Een van die organiseerders van die betoging het voor haar inhegtenisneming glo ʼn beroep op ondersteuners van die betoging gedoen om Ottawa te oorweldig en die vragmotorbestuurders te ondersteun.
Hoe om betroubare bronne te vind
In my vorige rubriek het ek na die noodsaaklikheid van betroubare nuusbronne verwys. Die billike teenvraag is: Maar waar kry ons dit? Hoe weet ek ʼn bron is betroubaar?
Buffelspoort-slagoffer se dood ‘onnodig’
Johannes Brits se kinders sê hul pa wou altyd sy gesin en familie beskerm. Dit was dan ook die laaste wat hy probeer doen het voordat hy gesterf het.
Rustie-koor en Jo Black sorg vir nóg ʼn hoendervel-oomblik
Die legendariese Hoërskool Rustenburg-koor het onlangs saam met Jo Black ʼn kragtige vertolking van sy trefferlied “Rig jou oë na die berge” gesing.
Lekker Curriebeker-aksie dié naweek
Van Frans Steyn en Ruan Pienaar tot Zander du Plessis en Vincent Tshituka sal vir hul onderskeie spanne uitdraf.
Wêreldrekord vir bielie van ʼn aarbei
Guinness Wêreldrekord het vandeesweek bevestig dit is die swaarste aarbei ooit.
Boek: Heinz, Aletté deel huweliksraad
Heinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrika se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer.
Liggaam by rioolaanleg maande later nie opgeëis
Die man se liggaam is in ’n tenk by die rioolaanleg gevind.
Munisipaliteit skuld Eskom R700 miljoen
Eskom het reeds verlede maand vir die munisipaliteit ʼn rekening van meer as R28 miljoen gestuur, maar slegs R18 miljoen daarvan is betaal.
Wat ’n verlepte vertoning in Christchurch
Ná die tweede dag van spel is die Proteas nie net met hul rûe teen die muur nie, hulle strompel sonder ’n kompas op moedverloor se vlakte rond.
Covid-19-pil in SA goedgekeur
Die pil, genoem molnupiravir, verminder die vermoë van ʼn virus om te repliseer en vertraag sodoende die siekte.
Melktertdag: Deel jou gunstelingresep, -herinnering
Op 27 Februarie is Nasionale Melktertdag en ter viering van dié eg Suid-Afrikaanse soetigheid wil Maroela Media by lesers weet wat hulle gunstelingresep, -herinnering of -tradisie is.
Coetzee bedank as SAMV-voorsitter
Dit volg nadat die SAMV vroeër vandeesweek om verskoning gevra het oor uitlatings wat Coetzee tydens ʼn onderhoud op CapeTalk gemaak het.
Resep-video: Gebakte boereworsrolletjies
Dié boereworsrolletjies met ʼn kinkel is ʼn wenner vir middag- of aandete.
TRA-gapingsdekking sonder ʼn wagperiode
Gapingsdekking geadministreer deur TRA is ontwerp om vir lede van mediese skemas ʼn bykomende finansieringsveiligheidsmaatreël te bied.
Luister: Ekseem vir jou ook ʼn probleem?
In dié insetsel gesels sy oor ekseem, hoe dit verskil van ander velprobleme, waarom dit ontwikkel en hoe dit behandel kan word.