Intussen staar ʼn regsgeding van ʼn burgerlike vryheidsgroep die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, in die gesig.
Alles vir Maandag 21 Februarie 2022
Noodlottige ongelukke neem weer toe
Alle provinsies, behalwe KwaZulu-Natal en die Vrystaat, het in Januarie meer padsterftes as verlede jaar aangeteken.
Lesersbrief: Die probleem met kinderpartytjies
Nou die dag bereik my siening van hoe belaglik, en belaglik ongesond, kinderpartytjies geraak het ʼn nuwe hoogte.
Gesin hou vermeende boef gyselaar
Die gesin en die vermeende boef word egter nou deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar.
Moedertaal na die klank van die Vader se stem
Die Bybel leer fassinerende dinge oor tale. Daarom is dit nodig om ook eerstens die “Hemelse Vader se stem” te hoor voordat ʼn mens oor “Moeder se taal” uitsprake maak.
Liewe Lexus…
Dit is ʼn pragtige motor, en ry lekkerder as meeste sportnutse.
Yslike opaal vir meer as R2 miljoen verkoop
Die opaal, genaamd “Americus Australis”, weeg meer as 11 800 karaat
Moedertaaldag: Bekendes se gunstelingwoorde
“ʼn Mens kan iemand op geen ander manier terg of die stryd aansê – veral as hulle jou goed befomfaai – as met die woord ‘karnuffel’ nie.”
Vrae oor ‘losloperleeu’ in Oos-Kaap
Owerhede krap kop oor ʼn video van ʼn leeu langs die hoofpad tussen Cradock en Middelburg.
Swendelaar agter ‘Inventing Anna’ hou kykers vasgenael
Daar word wyd gegons oor die jongste Netflix aflewering, Inventing Anna. Maar wie was Anna Delvey werklik?
Nuuskommentaar: Vier Internasionale Moedertaaldag in Afrikaans
Ons eietydse vraag is dan wat die stand en toekomsvooruitsig van Afrikaans tans is.
Is jy SA se eerste Afrikaanse bordspeletjiefoendie?
Laerskool- en hoërskoolleerders kan tot 4 Maart vir die grootste Afrikaanse speletjiesolimpiade inskryf.
Aussie-voortvlugtige ná 12 jaar vasgetrek
Graham Potter word daarvan beskuldig dat hy gehuur is om ʼn man by ʼn berugte onderwêreldfiguur se seun se troue te vermoor.
Mans kry lewenslank vir onnie se moord
Die laerskoolonderwyseres se liggaam is in April in ʼn vlak graf in ʼn informele nedersetting in Lenasia-Suid gevind.
Weldaad bewys aan gebaretaaltolk
‘Good Morning Angels’ het R30 000 aan ʼn emosionele Du Toit geskenk op hul roerende tranetrekker-insetsel.
Boek: Waar in die wêreld, Willie?
’n Afrikaanse vertaling van die gewilde ‘Waar’s Willie nou?’-soekboek deur Martin Handford, het pas by Protea Boekhuis verskyn.
Nuwe lid vir sangduo Reën
“Dit is bittersoet,” sê René in ʼn onderhoud met Maroela Media.
Verskeping van skape uit SA voorlopig gestaak
Die NDBV beskou die nuutste verwikkelinge as “‘n reuse oorwinning”, al is die maatreëls net tydelik.
Woord: snuffie
Koop jy of iemand wat jy ken graag die jongste snuffies? Taaltoffie ondersoek die woord “snuffie”.
Wagtyd tussen entstofdosisse verkort
Mense wat in die buiteland teen die virus ingeënt is, sal ook nou in Suid-Afrika ʼn versterkingsdosis kan ontvang.