Talle studente het Sondag gekla van kortasem.
Alles vir Maandag 21 Februarie 2022
Ons Franse kasteel: ʼn Kosbare nalatenskap aan ons kinders
Daar vind nie net ’n restourasieprojek plaas nie, daar word ook daagliks emosionele bande met die château gesmee.
Wiele2Wiele gesels oor motorbedryf, Toyota se Corolla Cross
Hierdie week gee Wiele2Wiele terugvoer oor Toyota se State of the Motoring Industry (SOMI), deel nuus oor die nuwe GR Beker-Yaris-uitdaging waaraan Jeanette gaan deelneem en gesels oor die Toyota Corolla Cross.
Trane, omhelsings by Australiese lughawens
“Fort Australië” het Maandag vir die eerste keer in twee jaar sy grense vir ingeënte toeriste oopgestel.
Man ernstig beseer toe huis vlam vat
Die kombuis en verskeie motors is in die brand verwoes.
Babanuus vir ‘Boer soek ʼn vrou’-paar
“Dankie Jesus dat U ons so vinnig met die groot geskenk seën!”
Ramaphosa vra uitstel oor Zondo-verslag
Die president het vier maande tyd om stappe te doen oor die aanbevelings in die verslag.
Buffelspoort-moordenaar nog op vrye voet
“Johannes Brits se moord beklemtoon opnuut die vlak van wetteloosheid waarmee landelike inwoners van Noordwes te kampe het.”
Resep: Gekrummelde hoenderstukke
Kyk net hoe heerlik lyk dié resep! Jy gaan maar ekstra moet maak – daar gaan vuisgeslaan word oor die boudjies …
Poetin, Biden sal vergader, mits Rusland nie aanval
Hernieude diplomatieke pogings word ingespan om ʼn volskaalse oorlog tussen Rusland en Oekraïne af te weer.
Verbruikersake: Jy en jou kredietrekord
Ina Opperman verduidelik waarom jy nie vir hierdie slenter moet val nie en hoe om self jou kredietrekord “skoon te maak”.
Twee vas wat glo by begrafnis losbrand
Daar was ʼn jaagtog en een van die verdagtes het beheer oor die voertuig verloor en teen ʼn muur vasgejaag.
Menslike papilloomvirus: Alles wat jy moet weet
Verreweg die meeste gevalle van servikskanker word deur MPV veroorsaak.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte aangemeld
Kry die jongste koronavirussyfers hier.
‘Barbaarse optrede’ by Clover veroordeel
Terence Tegg se moord volg op dié van Tshephe Molatsi, ʼn veiligheidswag wat verlede maand glo ook deur stakende werkers vermoor is.
Gedagte vir die dag: Werklike omgee
Dawid het vir Abigajil gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet. Mag jy geseën word vanweë jou insig en ook omdat jy my vandag verhinder het om bloed te vergiet en die reg in my eie hand te neem.” (1 Samuel 25:32, 33)