Hierdie kookboek is vir kinders en nie vir grootmense nie! In hierdie oulike boek leer kinders van kosmaak, wiskunde, wetenskap, lees en skryf, aardrykskunde, kuns, geskiedenis en gesondheidsleer.
Alles vir Dinsdag 22 Februarie 2022
Boekresensie: ‘Grootgeluk’ deur Jan van Tonder
‘Grootgeluk’ is ʼn verwewing van geskiedenis en fiksie, van die politiek van die dag, van gemeenskapswaardes en van vergrype, van blinde ambisie en noodlottige eenogigheid.
Google Maps-gebruiker verstom oor kind in asblik
Kykers is verward oor die video wat wys hoe ʼn kind se kop by ʼn asblik uitsteek – en daar is geen leidrade hoe hy in dié penarie beland het nie.
‘Alles Malan’ se Greteli: Enkelma op kassie, mevrou in werklikheid
Greteli de Swardt, wat die rol van Elani in ‘Alles Malan’ vertolk, het met Maroela Media gesels oor haar rol in dié gewilde kykNET-dramareeks en oor haar eie liefdeslewe wat blom nadat sy vroeër vandeesmaand getroud is.
Ricciardo: ‘Max het titel verdien’
Die glimlaggende Australiese renjaer meen dit was bloot ’n kwessie van tyd voordat Max Verstappen sy eerste wêreldtitel ingeoes het.
Oekraïne en Rusland: Oorlog of nie?
Hierdie kantelpunt wat nou bereik is, kom eintlik al oor baie jare. Nog steeds hoop die wêreld dat Wladimir Poetin, Russiese president, net bluf en met een of ander toegewing oortuig kan word om sy troepe van die grens met Oekraïne te onttrek.
Argumente teen diereproteïene bekyk
Boere mag nooit ʼn kompromis met die wetenskap soek of toelaat nie; jy respekteer dit of daag dit uit met beter data.
Hakkel se uitwerking op manlike identiteit
“As ’n man wat hakkel, het ek al dikwels swak en ontman gevoel en nie in staat om aan die samelewing se verwagting van wat dit beteken om ’n man te wees, te voldoen nie.”
Jong vrou dalk verlam ná Chapmanspiek-ongeluk
Lucy Thomas se motor het sowat 75 m ver by Chapmanspiek in die Wes-Kaap afgetuimel.
Foto’s: Fietstrap deur drie riviere
Die Oos-Kaap is een van daai lekker-soos-ʼn-krêkker plekke, en die provinsie loop letterlik oor van bergfietsroetes en avonture.
Skrywer van eerste Afrikaanse boek vereer
Lede van die FAK-Riversdal-Kultuurnetwerk bring hulde aan Louis Henri Meurant, skrywer van die eerste Afrikaanse boek.
Curriebeker kry ’n internasionale geur
Georgië, Zimbabwe en Kenia sal deel van die komende Eerste Afdeling-aksie wees.
Franja klim die Top-20-leer
Riaan Benadé en Jay bly vir die vierde agtereenvolgende week in die eerste posisie.
Boere moet help paaie regmaak – en opdok daarvoor
“Die nadraai hiervan is dat voedsel al duurder gaan word, omdat dit al hoe moeiliker en duurder word om produkte by die mark te kry.”
Betogers gooi glo suur na NZ-owerhede
“Aan enigiemand daar wat dink hulle is deel van ’n vreedsame protes, dit is nié wat ons vandag gesien het nie…”
Resep: Korslose aspersie-en-ham-quiche
Wie het gesê gesonde kos moet vaal of smaakloos wees? Dié korslose quiche lyk nie net mooi nie, maar is ook propvol goeie vet.
‘Moenie Baaise kraanwater drink’ – munisipaliteit
Die water in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit is nie veilig om te drink nie. Volgens die munisipaliteit se jongste watertoetse voldoen die stad se water nie…
Kiwi-breier meen Proteas sal terugveg
Nieu-Seeland se sterspeler Matt Henry is weer gereed om Suid-Afrikaners op ’n groen blad aan te vat.
Harvard-professore eis kollega se kop
Die universiteit het vroeër bevind dat die Suid-Afrikaner John Comaroff wel betrokke was by verbale wangedrag wat die fakulteit se teisteringsbeleid oortree.
Oekraïne: Poetin stuur troepe na rebellestreke
Die Weste is woedend en bestempel dit as ’n “voorwendsel vir oorlog”.