Die Nederlandse polisie kon die verdagte ná ’n beleg van etlike ure oorrompel deur hom skrams met ’n polisievoertuig te stamp.
Alles vir Woensdag 23 Februarie 2022
‘The Voice SA’-mentor sterf
Die 34-jarige musikant het glo in Johannesburg gesterf.
Shadine soek Statebond-glorie saam met Proteas
“Ons word gereeld as die buiteperde beskou, maar jy kan nooit ’n Suid-Afrikaanse span onderskat nie.”
Bekroonde Marita-roman gaan TV toe
Dit is die eerste keer dat een van Van der Vyver se boeke in ʼn televisiereeks omskep word.
Man sterf drie jaar ná vrou se moord op hoewe
“Hy was nooit weer dieselfde nie.”
Verruil jou stadskoene vir bosveldvellies
As jou kind energiek, lief vir die natuur, lief vir die breë boerderybegrip, avontuurlustig is en goed in die buitelewe kan funksioneer, sal hierdie ʼn week wees wat hulle nie moet misloop nie.
Skryfnet se vlagskip-kursus weer aangebied; ander kursusdatums bekend
Die goeie nuus is dat Skryfnet binnekort weer sy vlagskipkursus, “Inleiding tot kreatiewe skryfkuns” herhaal. Datums is ook reeds gefinaliseer vir nog kursusse later vanjaar.
Die nasionale gesondheidsversekering-nagmerrie
Die beplande implementering van die nasionale gesondheidsversekering (NGV) is die ANC-regering se laaste magshongerpoging om sy greep op Suid-Afrika te monopoliseer en te sentraliseer.
Malema draai sélf 90% van mense teen hom
Stephen Grootes skryf die afgelope week dat AfriForum se hofsaak Malema “versterk”. Kallie Kriel meen enige geleentheid, soos dié hofsaak teen Malema, wat aan hom die geleentheid bied om sy gewelddadige neigings te ontbloot, verswak inderwaarheid sy posisie.
Man wou glo by tiers se hok inbreek
ʼn Man is Maandag in hegtenis geneem toe hy by die tiers in ʼn dieretuin se hok wou inbreek.
Honger beer plunder dosyne huise
Die beer, wat bekend staan as “Hank the Tank”, het geleer om sy grootte en krag te gebruik om by huise in te breek.
Rafa nog onoorwonne in 2022
Indien Rafael Nadal sy volgende wedstryd in Mexiko wen, sal dit die beste aanloop tot ’n ATP-seisoen van sy loopbaan wees.
R90 miljoen-slag vir Denel oor salarisse
Dit is volgens Solidariteit die grootste bedrag nóg wat ʼn hof vir uitstaande salarisse teen die staat toegeken het.
Paroolaansoek: Walus sal ‘weet as hy weet’
Volgens Janusz Walus se regspanlede is hy, na hulle medewete, die mens in Suid-Afrika wat nog die langste agter tralies is.
Man voor TV op kleinhoewe geskiet
Die verdagtes het gevlug sonder om iets te steel.
‘Pad van liefde’ – vroue oor tog Kaap toe
“Ons het elke oggend nuwe moed en krag gehad, dit was definitief van die Here af.”
Raaisels waar taal, tegnologie ontmoet
“Die liefde kom van my pa af,” sê Marais, en voeg dan by: “Dit is ʼn lekkerder tydverdryf as om televisie te kyk. Jou brein bly die heeltyd aan die gang.”
Lewenslank vir Alldays-plaasmoordenaars
Johan Kruger is in Desember 2018 op sy plaas in Alldays, Limpopo, in die kop geskiet en sy vrou erg gemartel.
Boek van die maand: ‘Die waarde van stil bure’ deur Zelda Bezuidenhout
In ʼn bespreking van ʼn lekker spanningsverhaal bederf ʼn mens nie leesplesier met die weggee van gegewens oor die verloop van die verhaal nie. Dis die voorreg van die leser om agter die kap van die byl te kom in dié tweede roman van Zelda Bezuidenhout.
Resep: Veelsydige vleisbrood
Sit ʼn sny van hierdie vleisbrood voor op ʼn broodrolletjie met roketblare of saam met geroosterde groente en slaai.