Dié klag volg nadat sy vrou, Meghan Markle, vroeër vanjaar in ʼn aparte hofsaak teen dié koerantgroep geseëvier het.
Alles vir Donderdag 24 Februarie 2022
Glansgeleentheid vir Afrikaanse sakelui terug in volle glorie
Sedert die ontstaan van dié inisiatief in 2016 is meer as 90 innoverende ondernemings reeds met ʼn Tinteltong-toekenning bekroon vir hul bydra tot Afrikaans as saketaal.
Regering kan nie wond toedien én dokter nie
Terwyl die minister gate probeer toestop met nog reusetoewysings aan onder meer maatskaplike toelae, moet ʼn besef insink dat “private geld ook tot gemeenskaplike voordeel” kan lei.
Paia-aansoek oor raskwotas by mediese skole
Dié aansoek volg nadat dr. Angelique Coetzee, voormalige voorsitter van die SAMV, opmerkings oor raskwotas by universiteite se mediese skole gemaak het.
Pippie Kruger sterk aan na 62ste operasie
Maroela Media het by Anice Kruger, Pippie se ma, ingeloer om te hoor hoe Pippie tans aansterk en hoe dit deesdae met die Kruger-gesin gaan.
Beskerm jou gewrigte, verlig pyn weens artritis
Skokkend genoeg, sukkel een uit elke vyf mense in Suid-Afrika met osteoartritis. Hier is ʼn veilige alternatief vir die probleem.
Bestuurskole betoog by lisensiekantore
Betogers meen die eNatis-stelsel is net nóg ʼn geldmaakskema.
#JongStemme: Die eenkleurige reënboognasie
Wanneer ek na sport in Suid-Afrika kyk, sien ek trotse spelers wat met passie en volharding hulle drome uitleef, maar wat ek nie sien nie, is regverdigheid.
Proteas sal hul sokkies moet optrek
Kaptein Dean Elgar sê dat hy ’n paar ernstige gesprekke met Aiden Markram gehad het.
Rusland val nou ook aan vanuit Belarus
Etlike mense is dood en sewe gewond ná ʼn aanval deur Rusland op ʼn militêre eenheid in Podilsk, Oekraïne.
Weermag teen perlemoenstropers ingespan
Die onwettige stropery is reeds vir meer as 20 jaar ʼn veiligheidsrisiko vir mense wat langs hierdie kus woon.
Wedrenbeamptes ook in Hamilton se visier
“Ons moet verseker dat die wedrenbeamptes nie bevooroordelend optree nie. Van die oudrenjaers is immers baie goeie vriende met sekere individue.”
Karakterontwikkeling is ononderhandelbaar
In wese gaan karakteropvoeding daaroor om kinders en tieners die beste mense te help word wat hulle kan wees. Dít vind plaas wanneer ouers en onderwysers hulle ondersteun om die goeie te ken, te aanvaar en te doen.
Tweeling trou met tweeling: Kyk hoe lyk die babas
Alhoewel die babas nefies is, is hulle geneties eintlik broers.
Motul se Tour of Legends-reeks klink besonders
As jy ‘n KTM 950- of 990-avontuurfiets besit, dan nooi Motul jou om van 18 tot 21 Maart deel te wees van die Motul Tour of Legends-reeks.
‘Oekraïne sal terugveg… en wén’
Dmytro Kuleba, Oekraïne se minister van buitelandse sake, het Donderdag die versekering gegee dat Oekraïne sal terugveg en wen nadat Rusland Donderdagoggend met ʼn volskaalse…
Podlitiek gesels met Ian Cameron
Ian Cameron van Action Society en firearms.co.za bespreek onder meer die toestand van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die stand van veiligheid in die land, en hy gee advies oor wat om te doen wanneer jy jouself in ʼn misdaadkrisis bevind.
Podlitiek: EFF-haatspraak en Poetin wat oorlog maak
In hierdie week se episode word daar gesels oor die AfriForum/EFF-hofsaak en die afgelope weke se gebeure in Oekraïne.
Lewenslank vir man wat niggie, kind wreed vermoor
“Hy is ’n gewetenlose individu.”
Van Hansie tot AB in dié span
Die gesaghebbende krieketpublikasie het ’n sterk Protea-eendagelftal gekies waar statistieke en ranglysposisie die hoofkeurders was.